17 September 2010 van 15:30 tot 20:00 – NG Kerk Lynnwood Georganiseer deur Zander van der Westhuizen | Tipe: kompetisie
17 September 2010 van 18:30 tot 20:00 – NG Kerk Lynnwood Kerkgebou Georganiseer deur Zander van der Westhuizen | Tipe: worship
8 Oktober 2010 to 10 Oktober 2010 – Abba Game Lodge Kom geniet 'n onvergeetlike naweek saam met ander gesinne in die natuur by Abba Game Lodge net buite Nylstroom van 8 tot 10 Oktober 2010. Tema: Vriendskap Program: Vrydagaand - Bring en braai saam… Georganiseer deur Marteli Hattingh | Tipe: kamp
22 Oktober 2010 van 19:30 tot 21:00 – NG Lynnwoord Kerkgebou Ons nooi jou om die GEHEIM te kom ontdek! Die EMMAUS MUSICAL is gebasseer op die Bybelse verhaal oor die Emmaus-gangers. Die musiekblyspel speel af in 'n moderne Emmaus vol interessante karakters wat… Georganiseer deur NGL Admin | Tipe: musical
23 Oktober 2010 van 19:30 tot 21:00 – NG Lynnwood Kerkgebou Ons nooi jou om die GEHEIM te kom ontdek! Die EMMAUS MUSICAL is gebasseer op die Bybelse verhaal oor die Emmaus-gangers. Die musiekblyspel speel af in 'n moderne Emmaus vol interessante karakters wat… Georganiseer deur NGL Admin | Tipe: musical
24 Oktober 2010 heeldag – NG Lynnwood Kerkgebou Deel van die MUSICAL naweek by die gemeente sluit 'n spesiale erediens ervaring in! Op Sondag 24 Oktober word daar twee spesiale eredienste aangebied in die gemeente met 'n fokus op aanbidding en mu… Georganiseer deur NGL Admin | Tipe: erediens
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2010 Gestig deur NGL Admin