NG Lynnwood Gemeente

Meer Besonderhede

Aand Kerssangdiens

Time: 14 November 2010 van 18:30 tot 19:30
Plek: Kerkgebou
Event Type: erediens
Georganiseer deur: NGL Admin
Nuutste Aktiwiteit: Nov 5, 2010

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Ons het die voorreg om vanjaar saam met ‘n spesiaal saamgestelde orkes van 15 persone Kersfees in te sing tydens die Aand Kerssangdiens! Trombone, tropette, saksofoon, viole en cello gaan saam met kitare, klavier en tromme ‘n unieke saam-sing geleentheid skep! Kolonel Matthys Pienaar (Dirigent van die Lugmag Simpfonie Orkes) sorg vir wonderlike verwerkings van al die bekende kersmusiek vir die orkes! Kom geniet die aand saam met kleur, bekende melodieë en verwagting!

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Aand Kerssangdiens om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (2)

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service