13 Maart 2010 van 9:00 tot 13:00 – Begin by die kerk dan vertrek ons na Austin Robberts voëlpark Voëlkykdag : 13 Maart 2010 vanaf 09:00 in Koinonia. Program: (06:00 Fotografiegroep neem fotos by Austin Robberts Voëlpark) 09:00 Die wonderwêreld op jou voorstoep! (Voëls in Pretoria aan die hand va… Georganiseer deur Lindy Jordaan en Immanuel van tonder | Tipe: voëlkykdag, deur, lewenskuns, en, senior, bedienings, vir, almal
14 Maart 2010 van 9:00 tot 10:00 – Kerkgebou 'n Paasspel tydens die gesamentlike oggenddienste! Georganiseer deur NGL Admin | Tipe: erediens
17 Maart 2010 om 19:00 tot 24 Maart 2010 om 19:00 – Koinonia, Lynnwood NG Lynnwood Leer Lewenskuns by mekaar! (17 Maart om 19:00) Die aand begin met ‘n kort inleiding in Koinonia deur Pieter Oosthuizen. Dan verdeel ons waar fasiteerders lewendige gesprekke lei oor die kuns… Georganiseer deur Immanuel van tonder | Tipe: lewenskuns
13 April 2010 van 9:30 tot 11:00 – Koinonia, Lynnwood NG Op Dinsdag 13 April 2010 (09:30 vir 09:45) kom Kaptein Colette Weilbach van Brooklyn Polisiestasie, ons inlig oor: die stand van misdaad in die omgewing; hoe gewone burgers kan help; watter nuw… Georganiseer deur NGL Admin | Tipe: gesprek
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2010 Gestig deur NGL Admin
Promosies | Report an Issue | Privaatheidsbeleid | Terms of Service