
Time: 5 Februarie 2010 van 18:30 tot 22:00
Plek: NG Lynnwood kerkgebou (Buite!)
Kontaknommer: 0846772655
Event Type: kuier!
Georganiseer deur: Hannelie Labuschagné
Nuutste Aktiwiteit: Feb 1, 2010
'n Lekker bring-en-braai en kuier om die jaar af te skop vir almal wat Jong Volwassenes is in Lynnwood gemeente.
Bring 'n vleis, eetgerei, drinkgoed en kom kyk wat beplan ons als vir die jaar!
Onthou om te RSVP voor Donderdag. Sien julle almal daar!
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.
RSVP vir Generasie Groen X (Jong Volwassenes) Afskop-braai om te kan saamgesels!
Join NG Lynnwood Gemeente