NG Lynnwood Gemeente

NGL Admin

GESPREK OOR VEILIGHEID EN MISDAAD

Meer Besonderhede

GESPREK OOR VEILIGHEID EN MISDAAD

Time: 13 April 2010 van 9:30 tot 11:00
Plek: Koinonia, Lynnwood NG
Kontaknommer: sms aan Thea Smit 083 780 4156 of Rosemary Fourie 072 686 3210
Event Type: gesprek
Georganiseer deur: NGL Admin
Nuutste Aktiwiteit: Mar 16, 2010

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Op Dinsdag 13 April 2010 (09:30 vir 09:45) kom Kaptein Colette Weilbach van Brooklyn Polisiestasie, ons inlig oor:
 die stand van misdaad in die omgewing;
 hoe gewone burgers kan help;
 watter nuwe planne gemaak word (is) om dit te probeer bekamp;
 polisiestasies wat nou net sekere soort misdade hanteer;
 mense se vrae antwoord ten opsigte van hulle waarneming/opinies van die polisie;
 hoe veilig ons tydens die sokker gaan wees;
 hoe veilig ons kinders deesdae is;
 en nog baie baie meer.
U word hartlik uitgenooi! Kom vra al u vrae! Indien moontlik, stuur asseblief 'n sms aan Thea Smit 083 780 4156 of Rosemary Fourie 072 686 3210 ter wille van getalle vir tee, ens. Hoop om u almal daar te sien!

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir GESPREK OOR VEILIGHEID EN MISDAAD om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (2)

Sue VisserNGL Admin

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service