NG Lynnwood Gemeente

Meer Besonderhede

Leer Lewenskuns by Mekaar!

Time: 17 Maart 2010 om 19:00 tot 24 Maart 2010 om 19:00
Plek: Koinonia, Lynnwood NG
Kontaknommer: Lindy Jordaan (072 461 4022) vir meer inligting.
Event Type: lewenskuns
Georganiseer deur: Immanuel van tonder
Nuutste Aktiwiteit: Mar 11, 2010

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Lynnwood Leer Lewenskuns by mekaar!
(17 Maart om 19:00)
Die aand begin met ‘n kort inleiding in Koinonia deur Pieter Oosthuizen.
Dan verdeel ons waar fasiteerders lewendige gesprekke lei oor die kuns van die lewe!:
 Babas hier baie welkom! - Lindy Jordaan - B6
 Kleuter partytjie! - Johan en Marietjie Engelbrecht - Kleuterkerk
 Laerskool Lekker Jol - 2 Belydenisklas kids - Gesinskerk
 Hoërskool is “cool”! - Coenraad Bekker - Kaalvoet Kafee
 Stunning studentedae! - Jacques (Skillie) Botha - Oppi dak
 Jonk werkend en vry! Of nie? - Hannelie Labuschagne - Kapel
 Pa of Ma van ‘n baba of kleuter! - Christine Bekker – B5
 Die Lewe as gesin met kinders op skool - Ampie Swanepoel - Ou Bib
 Lewenkuns van die Enkelouer - Deon Lewis - B4
 As die fluitjie vir die tweede helfte geblaas het! (enkel of saam)- Quintes Smit - Kantoor bo
 Senior en gelukkig!? (enkel of saam) - Karel Prinsloo - Koinonia
ALMAL DUS WELKOM!

24 Maart is daar geleentheid vir groepe wat weer saam wil kom en 'n grootgroep byeenkoms.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Leer Lewenskuns by Mekaar! om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (3)

Hannelie LabuschagnéSkillie Jacques BothaImmanuel van tonder

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service