
Time: 24 Maart 2010 van 19:00 tot 20:00
Plek: NG Lynnwood: In Koinonia
Kontaknommer: Lindy Jordaan (072 461 4022)
Event Type: lewenskuns
Georganiseer deur: NGL Admin
Nuutste Aktiwiteit: Mar 15, 2010
Ons gesels weer oor die lewe. Hierdie keer gaan ons oor die generasies met mekaar kuier! Kom ons leer die kuns van die lewe by mekaar as ons 'n "open space" fasiliteringsproses gebruik.
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.
RSVP vir Leer Lewenskuns by Mekaar! 2 om te kan saamgesels!
Join NG Lynnwood Gemeente