NG Lynnwood Gemeente

My Joernaal as Geestelike begleier

Meer Besonderhede

My Joernaal as Geestelike begleier

Time: 21 Julie 2010 van 19:00 tot 20:00
Plek: Kapel
Event Type: lewenskuns
Georganiseer deur: Immanuel van tonder
Nuutste Aktiwiteit: Jul 12, 2010

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Hoe kan 'n joernaal jou help in die ontwikkeling van jou geestelike lewe? Daar is 'n interessante proses wat baie meer is as om net elke dag se gebeure te beskryf. Die proses is baie verrykend.

SMS jou naam en "Joernaal" aan 0835406015 begin_of_the_skype_highlighting              0835406015      end_of_the_skype_highlighting as jy wil kom. Bring R20 vir die koste van 'n basiese joernaal.

Aangebied deur immanuel van Tonder

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir My Joernaal as Geestelike begleier om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (1)

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service