NG Lynnwood Gemeente

Meer Besonderhede

Oggend Kerssangdiens

Time: 6 Desember 2009 van 9:00 tot 10:00
Plek: Sussexlaan 439
Event Type: erediens
Georganiseer deur: NGL Admin
Nuutste Aktiwiteit: Des 4, 2009

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Oggend-kerssangdiens met Atempo-koperensemble, lede van Akustika-sangers, Dihan Swanepoel (solosang) en gemeentesang. Almal word uitgenooi om iets wit aan te trek vir die kerssangdiens!
MOET DIT NIE MISLOOP NIE! Kinders bring toegedraaide koppie met lekkers in. Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na ‘n Kerstee volgende Sondag na die Kerssangdiens in Koinonia.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Oggend Kerssangdiens om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (3)

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service