
Time: 4 Junie 2010 to 6 Junie 2010
Plek: By jou huis!
Kontaknommer: 0835406015
Event Type: lewenskuns
Georganiseer deur: Immanuel van tonder
Nuutste Aktiwiteit: Jun 1, 2010
Die eerste unieke Stadsretreat van 4-6 Junie 2010 nooi jou uit om die naweek te groei in die bewussyn van God by jou. Laai jou gratis gids af hier onder of koop 'n boekie by die kantoor teen R10 elk.
Kyk na die kort video oor die Stadsretreat.
Navrae Immanuel van Tonder 0835406015
Kry sommer jou gids hier!
Stadsretreat2010_finaal.pdf
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.
RSVP vir Stadsretreat 2010 om te kan saamgesels!
Join NG Lynnwood Gemeente