NG Lynnwood Gemeente

Meer Besonderhede

Time: 18 Februarie 2010 van 18:30 tot 22:00
Plek: Gesinskerk
Event Type: verwelkomingsaand
Georganiseer deur: NGL Admin
Nuutste Aktiwiteit: 11 Feb

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Verwelkomingsaand!

Met Susan Coetzer en Philip Moolman van
Die Blou Hond Restaurant en Kunsgalery

SUSAN COETZER is bekend as skilder, joernalis en rubriekskrywer vir Finesse tydskrif.
Sy is 'n bekroonde aktrise wat met 'n Artes en drie Vita-toekennings spog.
Haar beroep en roeping is as gasvrou van die
Blou Hond-restaurant en landwye motiveringspreker.
Haar debuutroman, Oros vir die siel, het reeds duisende se lewens verander.

18 Februarie 2010
18:30 vir 19:00
NG Lynnwood Gesinskerk
R70 per persoon

Besprekings: Kerkkantoor 012 348-1245
of Bettie Hammann 082 550 5079.

Kom skop 2010 op 'n hoë noot
saam met die Gemeentevroue af!

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Verwelkomingsaand! om te kan saamgesels!

Join NG Lynnwood Gemeente

Gaste (2)

Marna Cronje NGL Admin

© 2010   Gestig deur NGL Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Teken in om te klets!