Tags:
So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?
Hi Elton!
Ek doen al lankal so! Ek dink party mense dink ek stuur sms'e maar ek vat ent my selfoon saam en lees daaruit.
Groete
Manuel
Elton du Preez said:So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?
Lekker, ek ken daai gevoel.
Immanuel van tonder said:Hi Elton!
Ek doen al lankal so! Ek dink party mense dink ek stuur sms'e maar ek vat ent my selfoon saam en lees daaruit.
Groete
Manuel
Elton du Preez said:So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?
Hi Zach,
Ja my nuwe foon (BLackberry) kan dit ook nie installeer nie. My vorige Nokia het goed gewerk.
As ek iets kry laat weet ek jou!
Groete
Manuel
zach coetzee said:
Geen van die weergawes wil op my i phone aflaai nie.
Hoe nou gemaak??
Zach Coetzee
zach_coetzee@mweb.co.za
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.