NG Lynnwood Gemeente

Kry die Bybel 19853 en 1983 vertaling gratis op jou selfoon! (Met Komplimente van die Bybelgenootskap!)
1 Op jou Selfoon gaan na jou internet program (Sal nie werk op rekenaar nie, net van selfoon af)
2 Tik by adres presies die volgende: m.bibles.co.za Let op die adres het nie 'n www nie.
3 Kies die taal.
4 Kies dan jou weergawe (1953/83) en of jy sommer alles op een slag wil aflaai, of in dele. Een is makliker.
5 Klik op die formaat:: meestal werk die .jar reg.
6 Dit sal self installeer as dit kaar afgelaai is.
7 Maak die program oop deur die selfoon menu. (dis meestal by "installations"). Program is "Afr-83-Volledig"

Besoek sommer die Bybelgenootsakp se webblad by www.bibles.co.za!

Met dankie aan die Bybelgenootskap!

Attachments:

Antwoord Hierop

Reaksie op Hierdie Gesprek

Baie dankie! Ek is so opgewonde dat ek die Bybel nou op my foon het. Die program laai baie maklik af en die gebruik daarvan is vreeslik eenvoudig.

Antwoord Hierop

So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?

Antwoord Hierop

Hi Elton!

Ek doen al lankal so! Ek dink party mense dink ek stuur sms'e maar ek vat ent my selfoon saam en lees daaruit.

Groete
Manuel

Elton du Preez said:
So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?

Antwoord Hierop

Lekker, ek ken daai gevoel.

Immanuel van tonder said:

Verseker! Jy kan sommer jou ervaring v diens twitter!
Groete Manuel

Elton du Preez said:
Lekker, ek ken daai gevoel.

Immanuel van tonder said:
Hi Elton!

Ek doen al lankal so! Ek dink party mense dink ek stuur sms'e maar ek vat ent my selfoon saam en lees daaruit.

Groete
Manuel

Elton du Preez said:
So kan ons nounet ons selfone kerk toe bring?
Wat sê die dominee?

Antwoord Hierop

Antwoord Hierop

RSS

© 2010   Gestig deur NGL Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Teken in om te klets!