Liewe Lynnwood-gemeente en DomineesOns wil graag alles wat verlede week met die Mzansi Youth Choir gebeurhet, met julle deel want julle is ons familie, ons Pa’s en Ma’s… Ons is verlede Dinsdag genooi…Meer
Begin deur Immanuel van tonder Jul 14, 2010.
Liewe Dominees, hul Gades, die Koster en die hele Gemeente van Lynnwood, Hoe sê ‘n mens dankie vir soveel onvoorwaardelike omgee, liefde en vriendelikheid? Woorde is nie genoeg om vir julle te…Meer
Begin deur NGL Admin Mar 10, 2010.
Ons orrelis dr Riaan Steyn, het 'n besondere ervaring gehad wat vertel wat 24/7 Christenweees beteken: Hy gaan koop soms Sondae by SPAR van die lekker voorbereide kos. Sondag vra een van die werkers…Meer
Tags: 247
Begin deur Immanuel van tonder. Laaste reaksie deur Alta Pienaar Mar 6, 2010.
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.