NG Lynnwood Gemeente

Inligting

Die Christus Kartel

Die studente bediening by Lynnwood Die basiese idee van die Christus kartel is : Om 'n tipe van 'Studente-Jesus-bende' te wees, wat die Leefstyl van Jesus probeer nastreef en om Koninkryk te bou en vir mense te wys wat is koninkryk werklik.

Plek: Die HELE PTA
Lede: 17
Nuutste Aktiwiteit: Oct 11, 2010

Wat wil ons doen by die Christus Kartel?`

Die basiese idee van die Christus kartel is : Om 'n tipe van 'Studente-Jesus-bende' te wees, wat die Leefstyl van Jesus probeer nastreef en om Koninkryk te bou en vir mense te wys wat is koninkryk werklik.

Ons het nie rerig 'n vaste plan of vaste idees nie...ons is dissipels wat net bloot elke dag probeer die leefstyl leef en 'n verskil maak in ander mense en ons eie lewens.

Jy hoef niks te betaal of te doen om deel te wees van die kartel nie - jy is klaar deel daarvan!

As jy iets in die gemeenskap sien wat jou pla of waar jy 'n verskil wil maak - deel dit met ons en dan gaan doen ons dit - so eenvoudig soos dit! elke member het die ander members se back!

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Die Christus Kartel om kommentaar te lewer!

Skillie Jacques Botha Kommentaar deur Skillie Jacques Botha op 10 Maart 2010 om 8:51
Vir enige idees of iets wat jy wil reel, bel my of email my

073 156 5902
skillie042889@yahoo.com
 

Lede (17)

Ane Vorster Mignon Pretorius Marius du Preez Mynhardt van Pletsen Andrea O'Reilly Annari Roux Danie van Huyssteen Joey Marais Ané Kotzé Valize Scholtz NGL Admin Elrik Deale Marna Cronje EJ Leach Immanuel van tonder Zander van der Westhuizen Skillie Jacques Botha
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service