EREDIENSTYE
09:00 Oggenddiens in die kerkgebou Sussexlaan
09:00 Gesinsdiens in die Gesinskerk (geen tydens vakansies en langnaweke)
09:00 Kleuterdiens in die Jeugsentrum (geen tydens vakansies en langnaweke)
11:00 Chinese diens in die Gesinskerk
15:00 Sotho diens in die Gesinskerk
18:30 Aanddiens in die Kerkgebou Sussexlaan (Gaan voort tydens vakansies en langnaweke)
09:00 Lynnood Oord diens Sondae en Donderdae soos per Kalender
Kry gerus hier inliging oor:
>>> Teksweergawe van gelewerde Preke
Smile Them In. . . Ons bediening se doel is om mense met 'n glimlag by die deure te verwelkom en plekke aan te wys tydens eredienste. Die bedieningspan is 'n hele klomp vriendelike mense met 'n hart vir gasvryheid en om ander welkom te laat voel. Ons is 30 minute voor 'n erediens aan diens en deel ook graag inligting uit. Opneem van Kollekte Ons bediening fokus daarop om die oggend-eredienste glad en ordelik te laat verloop tydens die opneem van kollekte. Die span is opgemaak uit 'n groep gewillige en betroubare persone. Dit sluit ook die wegsluit van die geld na die erediens in. Nagmaal Hierdie bedieningspan help met die sny van brood en inskink van wyn sowel as die bediening van nagmaal tydens nagmaalsdienste. Enige persoon wat graag dié diens wil lewer is welkom om ons te kontak. Ons vereis sowat 2½ …Meer
Begin deur NGL Admin Mei 3, 2011.
Voeg Kommentaar By
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.
Jy moet 'n lid wees van Eredienste om kommentaar te lewer!