NG Lynnwood Gemeente

Inligting

Fotografie Klub

Lede: 5
Nuutste Aktiwiteit: Jul 28, 2011

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Fotografie Klub om kommentaar te lewer!

Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 29 April 2011 om 21:23

Ek sien jy moet die fotos in die teenoorgestelde volgorde laai, as jy `n bepaalde volgorde wil he.

 

Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 29 April 2011 om 21:21
Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 29 April 2011 om 20:58

Die fotos is die binnekant van die ou kerk op Clanwilliam (nie meer in gebruik), tydens die jaarlikse blommeskou in die lente.

Immanuel van tonder Kommentaar deur Immanuel van tonder op 29 April 2011 om 8:15

Hallo  Paul!

Welkom en eks so bly oor jou inset hier!  Ek is nie seker of jy reggekom het nie, maar om kommentaar/foto te verwyder klik op die groen kruisie regs in die blokkie.  As jy nie kuisie sien nie, latweet maar dan sal ek dit afhaal.

 

Plaas gerus en moenie bekommer oor die grootte nie, ons het 2 Gig plek en ek die web verklein in elkgeval jou foto.

 

Groete

Manuel

 

Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 29 April 2011 om 5:35
Dankie. Ek het reggekom. Ek moes eers jou vriendskap versoek aanvaar, voordat die "toolbar" sigbaar word. Ek het as `n eksperiment een foto gelaai. Die foto sal ek weer wil afhaal, want (1) ek het nie gesê waar dit is nie, want ek het gedink ek kan die beskrywing later byvoeg (2) Die foto is van my ou kamera en dit is 2 Mpixels. Vir die blad se onthalwe, sal ek die fotos moet verklein.

Die foto is die binnekant van die ou kerk op Clanwilliam (nie meer in gebruik), tydens die jaarlikse blommeskou in die lente. Het nog fotos van ander ou kerke (Niewoudtville, Graaf Reinet, Prins Albert en Stellenbosch se moeder gemeente)
Hendrik Kotze Kommentaar deur Hendrik Kotze op 29 April 2011 om 0:52
Paul, waar daar staan "voeg kommentaar by" is daar hierdie raampie.  Bo in die raampie is daar 'n "toolbar".  LInks in die toolbar is daar 'n onderstreepte "LINK".  net langs dit is daar 'n knoppie wat as jy daaroor skuif met die pyltjie, dan se dit "image".  Klik daarop.  Klik op die "browse" en selekteer jou foto.  Klik op OK wanneer die foto klaar gelaai het (OK word BLOU).  Nadat die eerste foto gelaai is, klik weer op Image. en so aan tot jy all jou fotos klaar gelaai het.  Grte
Hendrik Kotze Kommentaar deur Hendrik Kotze op 29 April 2011 om 0:50
Hendrik Kotze Kommentaar deur Hendrik Kotze op 29 April 2011 om 0:43
Paul, sien hoe ek dit op die groep se webblad gedoen het, ek het so 'n kort beskrywing gegee.  Bel my Saterdag as jy nie regkom nie 082 459 0278
Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 28 April 2011 om 21:06
Wanneer op reis, neem ek soms kerke af.  Kan ons foto's daarvan plaas? Ek is nie seker hoe doen mens dit in groep se konteks nie (soos die voëlkyk mense dit doen)
 

Lede (5)

Fay van Eeden Peet van Eeden Paul Roos Immanuel van tonder Hendrik Kotze
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service