Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Gesinne & Junior Kategese

Inligting

Gesinne & Junior Kategese

Lede: 11
Nuutste Aktiwiteit: Feb 10, 2018

Junior Kategese

Junior Kategese


Ons begin Sondae om 9:00 in die kerk.  Die eerste deel van die erediens is kindervriendelik.  Om-en-by 9:15 sing ons 'n lied van seën vir die kinders waartydens hulle uitbeweeg na die saal.

In die saal kry die kinders 'n kindergerigte boodskap met gebed en sang. Die tema sluit aan by die kleingroepe se tema wat hierna plaasvind.

Die kleingroepe word gelei deur die kategete wat die tema op 'n praktiese interaktiewe wyse aanbied. Hulle sluit om-en-by 10:00 af.

Elke paar weke is daar 'n geleentheid waar daar nie kategese is nie.  Gesinne woon dan saam in die kerk die hele erediens by. Op 26 Februarie is daar dus net 'n erediens (NAGMAAL) en nie kategese nie.,

Ons poog om ten minste 2 kategete per klas te kry sodat hulle nie elke week die klas hoef aan te bied nie.  Ons vra dus assebleif dat ouers en ander sal help met die aanbieding van die klasse. Kontak vir Christo Jacobs (0826517616) of Peet Crous (07989365572) indien u kan help.

Lesrooster vir Junior kategese: 2019

*** Kategete kry alle lesmateriaal hier

13 Januarie:       Registrasie na oggenddiens

20:                        Gesinsdiens

27:                        Les 1

 

3 Februarie:       Les 2

10:                        Les 3

24:                        Gesinsdiens

 

3 Maart:             Les 4

10:                        Les 5

 

7 April:                Les 9

14:                        Gesinsdiens

28:                        Paassangdiens

 

5 Mei:                  Les 10

12:                        Les 11

19:                        Gesinsdiens

26:                        Les 12

 

2 Junie:               Les 13

9:                          Les 14

 

14 Julie:              Les 16

21:                        Les 17

28:                        Les 18

 

 

4 Augustus:        Les 19

18:                        Les 20

25:                        Gesinsdiens

 

1 September:    Les 21

15:                        Les 22

 

6 Oktober:         Les 23

13:                        Les 25

20:                        Les 30

 

3 November:     Gesinsdiens (Kerssangdiens)

 

Notas:

 

[1]          Die program kan verander.

[2]          Daar is 21 geleenthede is vir ‘n les wat aansluiting vind by die kerklike jaar (Paasfees, Kersfees ens.)

[3]          Die materiaal gaan waarskynlik weer elektronies op die gemeente webtuiste geplaas word.

[4]          Die Ou en Nuwe Testamente word min of meer 50/50 verdeel.

Vir meer inligting, kontak vir Christo Jacobs (0826517616) of Peet Crous (07989365572)

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Gesinne & Junior Kategese om kommentaar te lewer!

 
 
 

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service