NG Lynnwood Gemeente

Inligting

JV's (Jong Volwassenes)

Jong Volwassenes is die bediening vir jong werkende volwassenes in NG Lynnwood gemeente, ongeveer tussen ouderdom 22 en 30-something.

Lede: 12
Nuutste Aktiwiteit: 11 Apr

Ons logo wat ‘n legkaart is, dui daarop dat ons deel is van die liggaam van Christus, die familie van Christus. Net soos ‘n legkaart nie volledig is as hy nie al sy stukke het nie, is Christus se liggaam, sy kerk, nie volledig as ons nie elkeen leef as deel van die familie nie!

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van JV's (Jong Volwassenes) om kommentaar te lewer!

 

Lede (12)

 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service