Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Inligting

Klein Advertensies

Plaas enige advertensie gratis! Hou dit kort, en duidelik met alle relevante inligting en kontaknommers. Kontak die kerkkantoor.

Lede: 30
Nuutste Aktiwiteit: 26 Mei

Alle Kommentaar

Kommentaar deur NGL Admin op 8 Maart 2010 om 17:43
ADVERTENSIE:
Ek Adverteer die Klein Advertensie blad. Plaas advertensie hier GRATIS. Jy kan selfs 'n foto daarvan plaas as jy dalk jou antieke das wil verkwansel! Gebruik en Geniet!
Kommentaar deur Marelize Eksteen op 9 Maart 2010 om 10:11
Ek is tans opsoek na werk in die Pretoria area. Ek het my graad in Verbruikerswetenskap Interieurware Kleinhandelbestuur voltooi en het ook my Honneurs in Bemarking gedoen. Ek is rekenaarvaardig met verskeie tekenpakette en ook met Microsoft Office. Ek het verlede my studies voltooi en sal enige hulp of geleenthede waardeer. Skakel my gerus by 083 501 4023 of epos my by marelize.eksteen@gmail.com
Kommentaar deur NGL Admin op 12 April 2010 om 10:42
Ek is opsoek na n persoon wat by my gratis met etes kan inwoon, inruil daarvoor soek ek hulp met takies in en om die huis.SMS my na 0727462821 en ek sal jou kontak . Suki
Kommentaar deur Carine Nel op 21 April 2010 om 8:29
'n Kollega van my is op soek na iemand wat kan help om vir skoonma te vergesel en begelei met 'n paar weeklikse inkopies. Dit is slegs vir 'n paar ure per week. Vergoeding is onderhandelbaar.
Kontak asb. vir Heather Erasmus by (012) 343 2469 of 082 856 1013.
Haar e-pos adres is: heathererasmus4@gmail.com
Kommentaar deur NGL Admin op 22 April 2010 om 10:32
As jy weet van iemand wat na 'n wildplaas soek, stuur vir hom hierdie skakel asb.

Web: www.isikhumba.co.za
Kommentaar deur Tanya Fourie op 28 April 2010 om 19:23
VIR DIE MAMMAS WAT SUKKEL MET 'N BABA WAT TANDE KRY:
Amber Baby Teething Necklaces is 'n hangertjie van "amber" wat kleintjies kan dra wanneer hulle tande kry. Dit het anti-inflamatoriese eienskappe. Dit verlig al die slegte gevolge van tande-kry. Om een van die hangertjies te bestel, of vir meer inligitng, kontak my by 083 301 7190 of stuur 'n e-pos na tanya@easyteething.co.za.

Kommentaar deur Sandra Minne op 3 Mei 2010 om 14:31
Ek is 'n voltydse student en is opsoek na studente werk vir na-ure en ook op naweke. Indien iemand van iets weet, skakel my asb op 072 5107 329.

Dankie (Clarissa Minne)
Kommentaar deur NGL Admin op 7 Mei 2010 om 12:21
Ettienne Botha Loodgieters beskik oor 'n vakature vir 'n persoon wat met allerhande take kan help. Pligte behels onder andere: stoorman, voorraadbeheer, toesig oor werkers, materiaal aankope en aanry en nog vele meer. Indien u belangstel, skakel asb vir Ettienne by 086 111 0222 of stuur 'n epos aan plumbing@lantic.net
Kommentaar deur NGL Admin op 7 Mei 2010 om 12:22
'n Dame is op soek na 'n betrekking as versorger van verswakte bejaardes. Sy het uitgebreide ondervinding en kan getuigskrifte en verwysings voorsien. Skakel asb vir Reneé Rall by 078 355 1826.
Kommentaar deur NGL Admin op 11 Mei 2010 om 10:07
Gerieflike 4 slaapkamer gesinswoning met 'n swembad is te huur in Lynnwood. Skakel asb vir Marinda 012 361-7200 of 082 775 3767.

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Klein Advertensies om kommentaar te lewer!

 

Lede (30)

 
 
 

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service