NG Lynnwood Gemeente

Inligting

Lewenskuns

Lede: 9
Nuutste Aktiwiteit: Mei 28, 2011

STADSRETREAT II

Jy word hartlik uitgenooi na die diep verrykende gratis Stadsretreat II.  Gebruik enige naweek om te groei in jou bewussyn van God in jou.  Die gids sal jou begelei om voort te gaan met jou normale doen-en-late maar met 'n nuwe bewussyn.  Laai die retreatgids  hier af of kry 'n gids by die erediens of kerkkantoor.

 

Open publication - Free publishing - More stadsretreat

 

>>>  As jy die hele retreat wil uitdruk, klik hier vir beter kwaliteit

 

Ek beveel aan dat jy die Stadsretreat I gids ook net deurkyk sodat jy kan bou op dit wat ons verlede jaar mee begin het.  STADSRETREAT I

 

Mag jy deur hierdie proses verras word met die teenwoordigheid van God in die stad.

Gespreksforum

NGL Admin

STADSRETREAT II

 Jy word hartlik uitgenooi na die diep verrykende gratis Stadsretreat II.  Gebruik enige naweek om te groei in jou bewussyn van God in jou.  Die gids sal jou begelei om voort te gaan met jou normale…Meer

Begin deur NGL Admin Mei 26, 2011.

NGL Admin

Die Kuns van die lewe!

 Voel jy nie ook partykeer jy is hier op aarde geplaas met die opdrag “lewe”, maar dat daar so baie dinge is wat jy nie verstaan en weet hoe dit werk nie. By Lewenskuns kuier ons sommer lekker…Meer

Begin deur NGL Admin Feb 17, 2011.

Immanuel van tonder

Stadsretreat 2010

Die eerste unieke Stadsretreat van 4-6 Junie 2010 nooi jou uit om die naweek te groei in die bewussyn van God by jou. Laai jou gratis gids af hier onder of koop 'n boekie by die kantoor teen R10…Meer

Begin deur Immanuel van tonder Mei 29, 2010.

Christa Smit

2010-program: Dankie Immanuel! 3 Reaksies

Moet comment op die mooie program Immanuel!  En die inhoud net so ryke verskeidenheid.  Kan jy meer vertel oor 17 Maart se "iets vir almal" ? Wat kan ons verwag? 

Begin deur Christa Smit. Laaste reaksie deur Christa Smit Mar 4, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lewenskuns om kommentaar te lewer!

Immanuel van tonder Kommentaar deur Immanuel van tonder op 24 Maart 2010 om 21:24
Lynnwood_Geestelike Begeleiding1.pptDewald hier is dit sommer. Regsklik op die "file" en "save as" Groete Manuel
Immanuel van tonder Kommentaar deur Immanuel van tonder op 24 Maart 2010 om 21:15
Hi Dewald, Ek het net inligting met die kernpunte uitgedeel en dit in die gesprek ingevul. Ek stuur dit vir jou aan. Ons kan gerus oor koppie koffie daaroor kuier as julle wil. Groete Manuel
Dewald Lemmer Kommentaar deur Dewald Lemmer op 24 Maart 2010 om 19:12
Immanuel
Is daar enige inligting (sagte kopiee) wat jy kan deel oor die eerste gespreksgeleenthied op 10 Maart? Ek en Roeleen kon nie deelneem nie; was besig met buurtwagpatrollie.
Groete
Immanuel van tonder Kommentaar deur Immanuel van tonder op 3 Maart 2010 om 21:39

Immanuel van tonder Kommentaar deur Immanuel van tonder op 3 Maart 2010 om 21:38

Zander van der Westhuizen Kommentaar deur Zander van der Westhuizen op 16 November 2009 om 22:17
Dankie vir vanaand Manuel. Was sinvol!
 

Lede (9)

Immanuel van tonder Christa Smit Lindy Jordaan NGL Admin Dewald Lemmer Karen van der Merwe Monika van Tonder Zander van der Westhuizen
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service