Hi Christa,
Ek antwoord sommer namens Immanuel. Ons gaan verdeel in gepaste ouderdomsgroepe of fase van die lewe. Van iets vir die babas, kleuters, laerskool kids ... reg deur tot by die wat in die pylvlak is. Dan gaan ons oop beprekings hê en met die hulp van 'n fasiliteerder by mekaar leer.
Groete Lindy
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.