Voel jy nie ook partykeer jy is hier op aarde geplaas met die opdrag “lewe”, maar dat daar so baie dinge is wat jy nie verstaan en weet hoe dit werk nie. By Lewenskuns kuier ons sommer lekker informeel saam oor die Kuns van die Lewe. Soms praat ons oor praktiese dinge in ons lewens en wat die Bybel daaroor sê. Soms kyk ons regtig na Kuns en waardeer ander se talente. Ons hoofdoel bly egter altyd inspirasie. As jy dus ‘n inspuiting van energie nodig het, is Lewenskuns die plek vir jou!
Kontakpersoon: Lindy Jordaan
072-4614022
Tags:
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.