NG Lynnwood Gemeente

Die eerste unieke Stadsretreat van 4-6 Junie 2010 nooi jou uit om die naweek te groei in die bewussyn van God by jou. Laai jou gratis gids af hier onder of koop 'n boekie by die kantoor teen R10 elk.

Kyk na die kort video oor die Stadsretreat.

Navrae Immanuel van Tonder 0835406015


Views: 4

Attachments:

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service