NG Lynnwood Gemeente

 

Jy word hartlik uitgenooi na die diep verrykende gratis Stadsretreat II.  Gebruik enige naweek om te groei in jou bewussyn van God in jou.  Die gids sal jou begelei om voort te gaan met jou normale doen-en-late maar met 'n nuwe bewussyn.  Laai die retreatgids  hier af of kry 'n gids by die erediens of kerkkantoor.

Open publication - Free publishing - More stadsretreat

 

>>>  As jy die hele retreat wil uitdruk, klik hier vir beter kwaliteit

 

Ek beveel aan dat jy die Stadsretreat I gids ook net deurkyk sodat jy kan bou op dit wat ons verlede jaar mee begin het. STADSRETREAT I

 

Mag jy deur hierdie proses verras word met die teenwoordigheid van God in die stad.

 

Views: 1

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service