Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Inligting

Nuwe Generasie

Nuwe Generasie is die sambreel-naam vir die Jeugbediening (aan hoërskool jongmense), Studente en Jong volwassenes.

Lede: 33
Nuutste Aktiwiteit: Oct 9, 2017

Welkom by Nuwe Generasie!

Alle Kommentaar

Kommentaar deur Fay van Eeden op 10 Februarie 2014 om 15:40

As jy klaar vir #Imagine Expierence ingeskryf het - laat weet ons!  Ons wil reël dat ons almal saamry!  Kontak vir Jakkie, Estel of Fay.

Kommentaar deur Fay van Eeden op 10 Februarie 2014 om 15:43

ONS SENIOR KATEGETE-SPAN VIR 2014!

Kommentaar deur Fay van Eeden op 14 Februarie 2014 om 6:08

Kommentaar deur Fay van Eeden op 10 April 2014 om 9:04

Kommentaar deur Fay van Eeden op 30 April 2014 om 12:22

Kommentaar deur Fay van Eeden op 9 Junie 2014 om 11:00

‘Eat for Earth’-ete
Suid-Afrika is op alle vlakke 'n land van diversiteit...ook ten opsigte van kos. Kom pik en proe, op 22 Junie na die aanddiens, aan verskillende kossoorte van al nege ons land se provinsies. Die geleentheid is deel van die groter 'Eat for earth'-projek. Kaartjies kos R80/persoon en al die fondse word aan 'Soil for life' geskenk. 'Soil for life' sal die fondse gebruik om groentetuine in minderbevoorregte gemeenskappe te plant en onderhou. Kom pik, proe en kuier saam! Kaartjies na die aanddiens te koop!

Kommentaar deur Fay van Eeden op 26 Junie 2014 om 10:14

Kommentaar deur Fay van Eeden op 26 Augustus 2014 om 7:36

Moenie ons nuwe preekreeks mis nie...

Kommentaar deur Fay van Eeden op 4 Desember 2014 om 8:53

Kommentaar deur Fay van Eeden op 25 Mei 2015 om 8:55

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Nuwe Generasie om kommentaar te lewer!

 

Lede (33)

 
 
 

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service