SOUTH AFRICAN GERONTOLOGICAL ASSOCIATION
Pretoria
Werkswinkel – Verpleegkundiges 2011
Datum : 20 – 21 Junie 2011
Lokaal : Oostvallei Aftreeoord
Koste : R200 per afgevaardigde vir 2 dae (etes en verversings ingesluit)
Eerste dag program : Verpleging – Probleemstelling ten opsigte van huidige versorging
20 Junie 2011 van die Ouer Persoon
Tyd : 08h15 – 16h30
Tyd |
Onderwerp |
Spreker |
08h15 |
Verwelkoming Skriflesing |
Dr E Malan Dr J Grundling |
08h30 |
History of van SAGA |
Me I Olmesdahl |
09h00 |
Challenges for Gerontology as a field of study |
Ms R Labuschagne |
09h30 |
Wat behels die verouderingsproses? |
Dr H Loubser |
10h00 |
Wat behels pasiëntgerigte verpleging en praktyk gebaseerde verpleging? |
Dr H Kleynhans |
10h30 |
Hoe ervaar die verpleegkundige ouerwordende pasiënte? Hoe ervaar die familie van die ouer persoon verpleegsorg? |
Me P Potgieter – Me F Fourie |
11h00 – 11h30 Tee |
||
11h30 |
Wie is die werklike versorgers? |
Me A Van Wyk |
12h00 |
Wat behels lewenskwaliteit vir ouer persone? |
Me H Bouwer – |
12h30 |
Wie mishandel wie, met verwysing na die Psigotiese pasiënt. |
Dr T van der Merwe |
13h00 |
The challenges for the Gerontological nursing sister in a hospital with age management? |
Me E Brannigan |
13:30 |
Etenstyd: Geleentheid vir Netwerke |
|
14:00 Besprekingspunte
Paneel, Bywoners van simposium: Bespreking
Dr E Malan Dr Grundling Dr T Van Der Merwe
Dr H Kleynhans Me P Potgieter Me E Brannigan
Me H Bouwer - Me A Van Wyk Dr N Drenth
Fasiliteerder : Dr Hennie Loubser
Afsluiting : Dr E Malan
ab
Tweede dag program : Voorstelle ten opsigte van die Basiese Raamwerk vir die
21 Junie 2011 vernuwing in Gerontologiese Bestek van Praktyk
Datum : 21 Junie 2011 – 2de Dag
Tyd : 09h00 – 16h30
Tyd |
Onderwerp |
Spreker |
09h00 |
Verwelkoming Skriflesing |
Dr A Kruger Dr J Grundling |
09h30 |
Is daar ‘n meetinstrument vir die uitkoms van die verpleegproses? |
Dr H Loubser |
10h00 |
Kan Restoratiewe Verpleegsorg die waardigheid van die ouer persoon verseker? |
Dr E Malan |
10h30 |
Riglyne om gehalteversekering in ‘n Residensiële sorgfasiliteit te verseker |
Dr H Kleynhans |
11h00 |
‘n Raamwerk van ‘n opleidingsprogram vir versorgers. |
Me A Louw |
11h30 – 12h00: Tee |
||
12h00 |
Wat is die rol van die Gerontologiese Verpleegkundige in verouderingsbestuur? |
Dr H Loubser |
12h30 |
Streef na uitnemendheid van persoongesentreerde-sorg |
Me M van Zyl |
13h00 |
Hoe kan Bestuur die Gerontologiese Verpleegsorg ondersteun? |
Dr J Grundling |
13h30 – 14h00: Etenstyd (Netwerk geleentheid) |
||
14h00 |
Watter besigheidsgeleenthede kan die Gerontologiese verpleging ontsluit? |
Mnr C Van Niewenhuizen |
14h30 |
Pallitatiewe versorging |
Dr N Drenth |
15h00 |
Pastorale sorg vir die laaste fase |
Ds B Klopper |
15h30 |
Hoe kan die begrafnisdiens ‘n ondersteunende rol speel? |
Me S Smith |
16h00 |
Implikasies van Wet no 13 van 2006 op van versorging |
Dr E Malan |
16h30 |
Afsluiting |
Dr A Kruger |
REGISTRASIEVORM
SOUTH AFRICAN GERONTOLOGICAL ASSOCIATION
Pretoria
Werkswinkel – Verpleegkundiges 2011
Titel, Voorletters en Van |
|
|
Organisasie |
|
|
Faks- en Telefoonnommer |
|
|
E-pos adres |
|
|
Spesiale dieet? |
|
|
Kontakpersone:
Dr E Malan : Tel: 082 355 5142
Koste:
R200 per afgevaardigde
Bankbesonderhede:
SAGA Pretoria
Nedbank Retail Park
Lopende rekening nommer 1005 496 420
Takkode 169 745
Stuur bewys van betaling aan:
Faks : 086 721 8322
E-pos : elsonamalan@yahoo.com
Tags:
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.