Daar is 'n rykdom van voëls in die Lynnwood area. Kom ons lys al die voëls wat by ons voorkom. Selfs die bekendes! * In die KOMMENTAAR MUUR blokkie skryf die naam van die voël/s, datum, tyd, plek en wie dit gesien/gehoor het
Lede: 17
Nuutste Aktiwiteit: Des 28, 2011
Begin deur Sue Visser. Laaste reaksie deur Fay van Eeden Aug 18, 2011.
Voëlkykdag : 13 Maart 2010 vanaf 09:00 in Koinonia.Program:(06:00 Fotografiegroep neem fotos by Austin Robberts Voëlpark)09:00 Die wonderwêreld op jou voorstoep! (Voëls in Pretoria aan…Meer
Begin deur Immanuel van tonder Mar 4, 2010.
Voeg Kommentaar By
Heerlik voeltjies gekyk op die Weskus. My gunsteling - die Swarttobie!
Ek en Peet hoor die Donkernaguiltjie roep iewers op die kerk se terrein!
Dan is kersfees verseker om die draai! My gunsteling tyd van die jaar!
Onthou as die diederik roep julle begin gemmerkoekies en vrugtekoeke bak want dan is Kersfees om die draai!!
Wow, Immanuel! Kan nie glo jy het hom so mooi afgeneem nie!
Julle is darem oulik, Fay en Manuel. Die Diederikkie roep ook al heeldag hier.
Het die naweek 'n GOUDSTERTSPEG en PARADYS-VLIEEVANGER in Pieter-hulle se doringbook gesien! Wat 'n bederf! :-)
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.
Jy moet 'n lid wees van Voëls in Lynnwood area om kommentaar te lewer!