Voëlkykdag : 13 Maart 2010 vanaf 09:00 in Koinonia. |
Program: (06:00 Fotografiegroep neem fotos by Austin Robberts Voëlpark) 09:00 Die wonderwêreld op jou voorstoep! (Voëls in Pretoria aan die hand van 'n aanbieding van Stephan Tereblanche) 10:00 Nie voëls van eenderse vere nie: Ø Fotografie van voëls. Ons leer by mekaar. Ø Voëlvoerders vir jou woonstel of tuin. Lok hulle nader! Ø Kenners en beginners kuier en leer saam oor al die lekker! Ons verdeel in groepe en vertek na Austin Robberts voëlpark. 11:15 Ons geniet 'n voëlkykuitstappie! 12:00 Eet lekker by Blue Crane restaurant. Sms asb jou naam aan Lindy Jordaan (072 461 4022) indien jy beoog om te kom. |
Tags:
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.