Oorweeg asb. biddend 'n dankoffer ter ondersteuning van die bediening deur die gemeente.
Rekeningbesonderhede:
NG Gemeente Lynnwood,
ABSA Takkode: 632005,
Tjekrekening nr: 540 580 014
Debietorders:
Vir debietorders: klik hier vir die vorm en faks dit aan 012 348 5655
'n NUWE MAKLIKE WYSE OM BY TE DRA!
Die Gemeente beskik nou oor SnapScan-fasiliteit. U kan die toepassing op u selfoon aflaai en dan u offergawe of maandelikse bydrae met SnapScan aan die Gemeente oordra. U kan ook hiermee ander betalings (bv winkels of markte) kontantloos en veiliger doen.
1 Laai die "SnapScan"-toepassing op u selfoon af (https://play.google.com/store/apps/details?id=com.fireid.snapscan)
2 Volg die instruksies tydens installasie
3 "Scan" NG Lynnwood se unieke kode hieronder
4 Voltooi die betaling deur die bedrag in te sleutel.
