GPS Koördinate:
S 25⁰ 45.96’
E 28⁰ 15.93’
VANAF N1:
1. Neem die Lynnwoodweg afrit vanaf die N1 hoofweg
2. Draai in 'n westelike rigting in Lynnwoodweg in die rigting
van die Universiteit
3. Draai links by die eerste robot in RODERICKSweg
4. Draai regs by die eerste verkeerssirkel in SUSSEXlaan
5. Die kerkgebou is op die linkerkant in SUSSEXLAAN
(439)
VANAF DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA:
1. Ry in Lynnwoodweg oos oor die ATTERBURY-kruising (Menlopark
Hoërskool aan die regterkant)
2. Draai regs by die volgende verkeerslig in
ROSEMARYweg.
3. Draai links by die tweede straat in SUSSEXlaan.
4. Die kerkgebou is aan die regterkant in SUSSEXLAAN
(439)
'n Kaart na die gemeente sentrum: (Klik op die blou ballon
vir 'n groter kaart)
Kry 'n groter kaart na NG Lynnwood
hier