Ons is op soek na 'n skaflike tweedehandse of derdehandse karretjie. Ons baie betroubare bode wil graag motor koop en kan slegs so R 20 000 betaal. Kan jy dalk help?? Skakel my by 0123615266
Jun 24, 2011
Alta Pienaar het hul profielfoto opgedateerMar 8, 2010
Vir almal wat geregistreer is: Plaas enige advertensie gratis! Hou dit kort, en duidelik met alle relevante inligting en kontaknommers. Onthou asb om die advertensie te verwyder sodra dit verouderd of nie meer van toepassing is nie.