'n Lekker kuier aand vir studente en matrieks! Bring jou eie iets met 'n B - beker, bersie, buddy, baba, besem, net wat jy wil!Dis 'n open mic aand so as jy mense kan betower met jou musiektalent, bring asseblief jou talent saam! Anders net iets met 'n B en jou beste partytjie persoonlikheid!See More

Die studente bediening by LynnwoodDie basiese idee van die Christus kartel is : Om 'n tipe van 'Studente-Jesus-bende' te wees, wat die Leefstyl van Jesus probeer nastreef en om Koninkryk te bou en vir mense te wys wat is koninkryk werklik.See More
Alle Kommentaar
Jy moet 'n lid van NG Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!
Join NG Lynnwood Gemeente