NG Lynnwood Gemeente

Fay van Eeden
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Fay van Eeden se Vriende

  • Studente
  • Hannelie Labuschagné

Fay van Eeden se Groepe

 

Fay van Eeden se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Fay van Eeden posted a blog post

KONTAK – 24 MEI 2012

GEEN TOEGANGIn Levitikus 23 lees ‘n mens van drie feeste wat in die eerste maand van die Joodse kalender gevier is: Pasga/Paasfees, gevolg deur die fees van die eerstelinggerf op die Sondag ná die Pasga en dan, ná 50 dae, die Oesfees (Pinksterfees). Die woord “pinkster” beteken 50.  Pinksterdag was een van die belangrike Joodse feesdae waartydens die volk die eerste opbrengs van hul oes aan die Here kom wy het. Handelinge 2 vertel dat al die gelowiges op Pinksterdag in Jerusalem bymekaar was en…See More
23 Mei
Fay van Eeden posted photos
19 Mei
Fay van Eeden left a comment for Chané Venter
"Chane - welkom op ons webblad! =)"
9 Mei
Fay van Eeden left a comment for Nicole Ives
"Welkom op die website Nicole! =)"
7 Mei
Fay van Eeden posted a blog post

Kontak – 26 APRIL 2012 - Die druppel in die oseaan

Ons tema vir hierdie kwartaal is dien. As ek aan dien dink dan spring my gedagtes dadelik na Johannes 13. Jesus en sy dissipels sit aan tafel en alles is reg vir die ete: almal het hulle plekke ingeneem en die kos is waarskynlik al op die tafel. Die wasskottel, water en handdoek staan ook reg vir die gebruiklike voetewas. Na…See More
24 Apr
Fay van Eeden posted photos
22 Apr
Fay van Eeden posted photos
22 Apr
Fay van Eeden posted photos
22 Apr
Fay van Eeden left a comment for Christél Kotzé
"Welkom op die webblad Christel! =)"
11 Apr
Fay van Eeden posted photos
10 Apr
Fay van Eeden posted photos
11 Mar
Fay van Eeden posted photos
11 Mar
Fay van Eeden commented on Hendrik Kotze's group 'Fotografie Klub'
""Vind God op onwaarskynlike plekke" foto-uitstalling 18 Maart tydens en na die eredienste.  Hou jou kamera/selfoon byderhand en neem al die 'onwaarskynlike plekke' af waar jy die Here sien en ervaar.  Handig jou A4…"
7 Mar
Fay van Eeden posted photos
2 Mar
Fay van Eeden posted a blog post

Kontak 1 Maart 2012 - Die lewe is onregverdig, maar...

Morgan Scott Peck begin sy boek ‘The road less travelled’ met die woorde ‘Life is difficult’. Ek dink min van ons sal met hom stry. Jy hoef net na die wêreld rondom jou te kyk – ongelukke, moord, siekte, dood – om te besef dat die lewe baie male moeilik en onregverdig is. Die realiteite van die lewe ruk ‘n mens soms tot stilstand en laat vrae in jou binneste opkom soos - ‘hoekom gebeur slegte goed met goeie mense?’ of ‘Is God regtig liefde as ek en ander so ly?’Blaai ‘n mens deur die Bybel is…See More
29 Feb
Fay van Eeden left a comment for Minke Boer
"Hey Minke!  Lekker om jou op die webblad te sien!"
29 Feb

Fay van Eeden se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Fay van Eeden's Blog

KONTAK – 24 MEI 2012

GEEN TOEGANG

In Levitikus 23 lees ‘n mens van drie feeste wat in die eerste maand van die Joodse kalender gevier is: Pasga/Paasfees, gevolg deur die fees van die eerstelinggerf op die Sondag ná die Pasga en dan, ná 50 dae, die Oesfees (Pinksterfees). Die woord “pinkster” beteken 50.

 

Pinksterdag was een van die belangrike Joodse feesdae waartydens die volk die eerste opbrengs van hul oes aan die Here kom…

Meer

Gepubliseer op 23 Mei 2012 om 7:30 —

Kontak – 26 APRIL 2012 - Die druppel in die oseaan

Ons tema vir hierdie kwartaal is dien. As ek aan dien dink dan spring my gedagtes dadelik na Johannes 13.

Jesus en sy dissipels sit aan tafel en alles is reg vir die ete: almal het hulle plekke ingeneem en die kos is waarskynlik al op die tafel.…

Meer

Gepubliseer op 24 April 2012 om 8:00 —

Kontak 1 Maart 2012 - Die lewe is onregverdig, maar...

Morgan Scott Peck begin sy boek ‘The road less travelled’ met die woorde ‘Life is difficult’. Ek dink min van ons sal met hom stry. Jy hoef net na die wêreld rondom jou te kyk – ongelukke, moord, siekte, dood – om te besef dat die lewe baie male moeilik en onregverdig is. Die realiteite van die lewe ruk ‘n mens soms tot stilstand en laat vrae in jou binneste opkom soos - ‘hoekom gebeur slegte goed met goeie mense?’ of ‘Is God regtig liefde as ek en ander so…

Meer

Gepubliseer op 29 Februarie 2012 om 17:58 —

Kontak 26 Januarie 2012 - T-eenwoordig...selfs op die onwaarskynlike plekke

Dink vir oomblik na - waar beleef jy God se teenwoordigheid die meeste?

Ek vang myself baie male dat ek plekke indeel – plekke waar ek dink God teenwoordig is en plekke waar Hy nie teenwoordig is nie. Ek span onsigbare grensdrade – hier is die Here teenwoordig (by die kerk, in die bosveld, by die see) – maar hier is die Here nie teenwoordig nie (by die werk, op die pad, in die stad).

Die verhaal van Filippus en die Etiopiër (Handelinge 8:26-40) het my…

Meer

Gepubliseer op 25 Januarie 2012 om 11:52 —

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van NG Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

Om 16:10 op 28 Julie 2011, het Amanda Gazendam gesê…
Baie welkom Fay! Die ledetal groei vinnig! Dalk kan ons een van die dae 'n dag uitstappie reël? Groete. Amanda Gazendam
Om 19:55 op 20 Junie 2011, het Immanuel van tonder gesê…
Welkom by ons hier!
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service