4 lede
5 lede
6 lede
17 lede
17 lede
Opgelaai deur Immanuel van tonder
Opgelaai deur Immanuel van tonder
1 + 1 + 1 = EEN Dié wiskunde lyk verkeerd vir almal wat kan somme maak, maar in hierdie vreemde formule is een van God se wonderlike misteries opgesluit! God se wiskunde werk anders:
1 Die Vader en Seun is een.
2 Jy en ek is een!
3 Die Heilige Gees verenig Vader, Seun en Ons!
Lees dié aangrypende woorde van Jesus stadig nadenkend: (Eintlik moet jy jou skoene uittrek want wat jy lees bevestig dat waar jy is, heilige grond is. God is in diepe eenheid…
MeerGepubliseer op 7 Februarie 2012 om 21:00 —
2012 lê voor jou soos ʼn wit skilderdoek waarop jy jou lewenskuns gaan skilder... Mense benader egter die jaar verskillend:
- Party beg
in met ’n fyn potloodskets raamwerk met die hoop om ‘n vooraf gevisualiseerde prent te skilder. Hulle maak nuwejaarsvoornemens en skryf hulle…
Gepubliseer op 4 Januarie 2012 om 21:30 —
Hier is 'n paar liedere in Powerpoint wat mens in Kerstyd kan gebruik. Dis slegs die woorde.
Klik op die skakel hier onder en kies "open with". As jy Powerpoint op jou rekenaar het, sal dit oopmaak. Stoor dan op plek waar jy dit weer kan kry deur "file", "save as" te kies.…
MeerGepubliseer op 24 Desember 2011 om 9:00 —
Kerstyd is ‘n skatkis vol diep rykdom wat ontgin kan word. Die wonderlike boodskap van Jesus se koms na hierdie wêreld, sluit vir ons die deksel van die skatkis oop. Binne-in word ons verras met geskenke van vrede, vergifnis, vryheid, hoop, nuwe lewe en innige verhoudings.
Ons…
MeerGepubliseer op 22 November 2011 om 18:30 —
Welkom by
NG Lynnwood Gemeente
© 2012 Created by NGL Admin.