Skuus......die rekenaar het my afgegooi. Wat ek wou se, is dat ek en my ma druk besig is om daardie boekie af te rol. Ons is na 'n boekbinder en hulle is besig daarmee. Weereens baie dankie dat tannie die…
BAIE welkom Michelle, ons liewe niggie! Jammer ons was nie verelede Sondag by die gesinsdiens nie. Ons is op Dullstroom. Groete,
Piet en Isabel Grobler
Jun 14, 2011
Isabella Grobler is nou 'n lid van NG Lynnwood GemeenteAug 26, 2010
Skuus......die rekenaar het my afgegooi. Wat ek wou se, is dat ek en my ma druk besig is om daardie boekie af te rol. Ons is na 'n boekbinder en hulle is besig daarmee. Weereens baie dankie dat tannie die boekie aan my toevertrou het. Dit beteken meer as wat tannie ooit sal weet. Ek, Omri (my kerel) , my ma en pa ry hoeka more Dullstroom toe om so bietjie te gaan kyk hoe dit daar lyk. Ons bly Belbegi op 'n plaas net buite die dorp. My pa en nog 'n klomp vriende het so 'n jaar gelede 'n tyddeel gekoop. Drie naweke op Dullstroom in die jaar. Gelukkig het ek intussen uitgevind dat ek 'n tannie het wat plekkies daar verhuur so van volgende jaar af, niks meer Belbegi vir my nie. Net Tannie Bella en oom Piet se plekkie!! :) Nou ja, ek moet gaan pak. Sal tannie bel sodra daardie boekie reg is. Baie liefde, Michelle