Hi Christa,
Ek antwoord sommer namens Immanuel. Ons gaan verdeel in gepaste ouderdomsgroepe of fase van die lewe. Van iets vir die babas, kleuters, laerskool kids ... reg deur tot by die wat in die pylvlak is. Dan gaan ons oopbeprekings hê en…
Daar is 'n rykdom van voëls in die Lynnwood area. Kom ons lys al die voëls wat by ons voorkom. Selfs die bekendes!* In die KOMMENTAAR MUUR blokkie skryf die naam van die voël/s, datum, tyd, plek en wie dit gesien/gehoor hetSee More