Dankie. Ek het reggekom. Ek moes eers jou vriendskap versoek aanvaar, voordat die "toolbar" sigbaar word. Ek het as `n eksperiment een foto gelaai. Die foto sal ek weer wil afhaal, want (1) ek het nie gesê waar dit is nie, want ek…
Wanneer op reis, neem ek soms kerke af. Kan ons foto's daarvan plaas? Ek is nie seker hoe doen mens dit in groep se konteks nie (soos die voëlkyk mense dit doen)
Die pragtige film "A River Runs Through It" (gebaseer op `n ware verhaal - skrywer Norman Maclean). Een van die hoof lyne in die storie gaan oor die verteller, wat sy broer tevergeefs wou help omdat sy broer op `n pad van selfvernietiging…
Voorstel: Wat van `n Bybelstudie reeks op die internet waar mense kan reageer deur gebruik te maak van `n blog? Om die werklas daarvan te versprei, kan die predikante saam besluit oor `n tema om sodoende eenheid te verkry, en dan sê elke maand…
Des 17, 2009
Paul Roos is nou 'n lid van NG Lynnwood GemeenteNov 20, 2009