NG Lynnwood Gemeente

Piet Grobler
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (2)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos

Piet Grobler se Vriende

  • Michelle van Staden

Piet Grobler se Groepe

 

Piet Grobler se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Piet Grobler and Michelle van Staden are now friends
Aug 3, 2011
Piet Grobler is deel van NGL Admin se groep
Thumbnail

Klein Advertensies

Vir almal wat geregistreer is: Plaas enige advertensie gratis! Hou dit kort, en duidelik met alle relevante inligting en kontaknommers. Onthou asb om die advertensie te verwyder sodra dit verouderd of nie meer van toepassing is nie.
Nov 29, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Ek wonder of sy vroutjie iets verkeerd gedoen het dat hy nou so dikbek is!"
Sep 26, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Mooi so Sue! Dit is lekker om te weet hulle is hier tussen ons."
Mei 6, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Lede van 'Voels in Lynnwood" Doen jouself 'n guns en plaas www.sanparks.co.za/webcams/ op jou lys van gunstelinge (Favourites) Kyk eenkeer per dag daarna, verkieslik teen laatmiddag en weet dan dat daar iewers in die wildtuin 'n…"
Feb 11, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Sue, ek kry dit nie op my rekenaar nie, ek vermoed dit is op my rekenaar in Dullstroom. Ons gaan weer in die 2de week van Februarie Dullstroom toe, dan stuur ek dit aan."
Jan 27, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Ek wag om die bosveldvisvanger te sien (Roberts 433). Besonder skaars voel in ons omgewing. Hulle kom van die noordelike bosveld en verskyn nie elke somer in PTA nie, en dan ook net in die laat somer. Pragtige helderblou voel wat 'n mooi tjip…"
Jan 26, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Sue, ek het gisteraand na die potplantuil gaan kyk. Kostelik om te sien (tussen 18:00 en 21:00) hoe 'n wilde voel hom soos 'n mak hoender gedra."
Jan 26, 2010
Piet Grobler is attending NGL Admin's event
Thumbnail

HUB Gesprek oor die ondersteuningsdienste in die gemeente at Koinonia

3 Februarie 2010 van 18 tot 19
Al die persone betrokke by ondersteuningsdienste in die gemeente word uitgenooi na hierdie gesprek.
Jan 25, 2010
Piet Grobler commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
"Sophie, Ons beny jou! Ons hoor soms 'n uil se kras roep in die aand maar het nog nooit een gesien nie>"
Jan 13, 2010
Piet Grobler het hul profielfoto opgedateer
Nov 20, 2009
Piet Grobler is deel van Immanuel van tonder se groep
Thumbnail

Voëls in Lynnwood area

Daar is 'n rykdom van voëls in die Lynnwood area. Kom ons lys al die voëls wat by ons voorkom. Selfs die bekendes!* In die KOMMENTAAR MUUR blokkie skryf die naam van die voël/s, datum, tyd, plek en wie dit gesien/gehoor hetSee More
Nov 20, 2009
Piet Grobler is nou 'n lid van NG Lynnwood Gemeente
Nov 20, 2009

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van NG Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service