"Ek is 'n voltydse student en is opsoek na studente werk vir na-ure en ook op naweke. Indien iemand van iets weet, skakel my asb op 072 5107 329.
Dankie (Clarissa Minne)"
Vir almal wat geregistreer is: Plaas enige advertensie gratis! Hou dit kort, en duidelik met alle relevante inligting en kontaknommers. Onthou asb om die advertensie te verwyder sodra dit verouderd of nie meer van toepassing is nie.