Ek het in vanaand se diens tydens die 'worship' session opgestaar na die kruis voor in die kerk...daai spesifieke kruis het my al baie aande opgetel wanneer dinge rerig net te erg was - vanaand was anders...
ek het na die kruis gestaar en net gedink aan die LEGENDARY dude wat aan daardie kruis gehang het...dat 'n ou met soveel passie en awesome in hom moes sterf vir iemand so sondig soos ek is net wonderbaarlik amazing ( daar is nie genoeg byvoeglike naamwoorde om dit te beskryf nie…
Meer
Gepubliseer op 24 Januarie 2010 om 21:40 — — 1 Kommentaar
Kommentaar Muur (5 kommentare)
Jy moet 'n lid van NG Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!
Join NG Lynnwood Gemeente
Groete!