NG Lynnwood Gemeente

Sue Visser
Sue Visser
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Sue Visser se Vriende

  • NGL Admin

Sue Visser se Groepe

 

Sue Visser se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Julle is darem oulik, Fay en Manuel. Die Diederikkie roep ook al heeldag hier.  
Nov 28, 2011
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Dankie Fay, dit is pragtig.
Nov 6, 2011
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Hoe koel is dit. Die Mosambiekloerie (Livingstone's Turaco gister in ons tuin afgeneem. Ek het gister verkeerdelik aanvaar dat dit 'n langkuifloerie is.
Oct 12, 2011
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Ons sien hulle ook gereeld hier asook die papegaaiduiwe. Ons het so 35 jaar terug wildevybome aangeplant en pluk nou die vrugte daarvan met al die voëls. Ons grens aan die WNNR (net onder die toring in die Manor). Ons het ons vanaand vewrbeel…
Oct 11, 2011
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Amanda, ons is in Ridgewaterlaan, Lynnwood Manor. Vermoed hy het iewers ontsnap. Hy is al van verlede jaar af hier, maar ek het hom nou eers gesien al het ons hom gereeld gehoor en probeer roep! Hy het verelde week in ons voëlbad kom water…
Oct 11, 2011
Profile Icon
Sue Visser het hul profielfoto opgedateer Aug 29, 2011
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Te lekker!  Hulle is so oulik. Die grysneushoringvoëls wil nou nesmaak in ons kuifkophoutkapper se stomp! Ons hou hulle fyn dop!
Aug 29, 2011
Profile Icon
Vanoggend se erediens sal lank onthou word. Die atmosfeer en vrede was awesome! Dankie Riaan. Ek dink ons moet vir Barry ontvoer!
Status posted by Sue Visser Aug 28, 2011
Profile Icon
Fay van Eeden het reageer op Sue Visser se gesprek 'Die Uil! Saterdag uit my badkamervenster afgeneem.' in die groep Voëls in Lynnwood area
Ongelooflik om te dink hulle is hier in Lynnwood!!!
Aug 18, 2011
Profile Icon

Riaan - 24 Julie 2011

Riaan, baie dankie vir die besondere wyse waarop jy met jou ongelooflike orrelspel vanoggend Fay se koms in die gemeente gevier het. Dit was 'n geval van rillings langs jou ruggraat! Jy is die beste! Ons is voorwaar geseën met jou gawes wat ons so onverdiend ontvang. Sue See More
Blog post by Sue Visser Jul 24, 2011
Profile Icon

Eredienste

Thumbnail
Sue Visser is deel van NGL Admin se groep Mar 23, 2011
Profile Icon
Immanuel van tonder het reageer op Sue Visser se gesprek 'Die Uil! Saterdag uit my badkamervenster afgeneem.' in die groep Voëls in Lynnwood area
Oe dis pragtig. Daardie oë! Dankie dat jy dit plaas.
Oct 4, 2010
Profile Icon

Die Uil! Saterdag uit my badkamervenster afgeneem.

Sue Visser het 'n gesprek tot die groep Voëls in Lynnwood area bygevoeg Oct 4, 2010
Profile Icon

Stadsretreat 2010 at By jou huis!

Thumbnail
4 Junie 2010 to 6 Junie 2010
Die eerste unieke Stadsretreat van 4-6 Junie 2010 nooi jou uit om die naweek te groei in die bewussyn van God by jou. Laai jou gratis gids af hier onder of koop 'n boekie by die kantoor teen R10 elk.Kyk na die kort video oor die Stadsretreat.Navrae Immanuel van Tonder 0835406015Kry sommer jou gids hier!…See More
Sue Visser is attending Immanuel van tonder's event Jun 1, 2010
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
Dankie Manuel.
Mei 6, 2010
Profile Icon
Sue Visser commented on Immanuel van tonder's group 'Voëls in Lynnwood area'
6 Mei 2010, ongeveer 11:30. Ons hoor die kwêvoëls lawaai vreeslik agter in die tuin en daar sit die gevlekte ooruil ewe rustig in die boom. Sukkel om die foto's gelaai te kry, maar doen dit so gou moontlik.
Mei 6, 2010
Wat 'n WOW! boodskap vanoggend. Dankie Manuel

Sue Visser se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Sue Visser's Blog

Sue Visser

Riaan - 24 Julie 2011

Riaan, baie dankie vir die besondere wyse waarop jy met jou ongelooflike orrelspel vanoggend Fay se koms in die gemeente gevier het. Dit was 'n geval van rillings langs jou ruggraat! Jy is die beste! Ons is voorwaar geseën met jou gawes wat ons so onverdiend ontvang. Sue

 

Gepubliseer op 24 Julie 2011 om 14:30 —

Kommentaar Muur (3 kommentare)

Jy moet 'n lid van NG Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

Om 11:23 op 14 Januarie 2010, het Theuns BothaTheuns Botha gesê…
Hallo Sue, waar min of meer sien julle die gevlekte oor uil ? Ek bly in Sappers Contour Straat en het 4 maande gelede 'n uilboks opgerig vir gevlekte oor uil deur middel van ecosolutions as deel van die " Owl box project" Tot dusver nie suksesvol om uil te lok dmv " natal recognition" sisteem van die uile nie maar sal bitter graag wil weet waar is die gevlekte oor uil- moontlik sal daar dan binnekort een by my kom nes skop! Theuns
Om 13:07 op 5 November 2009, het NGL AdminNGL Admin gesê…
Welkom Sue!
Om 13:03 op 5 November 2009, het Immanuel van tonderImmanuel van tonder gesê…
Welkom Sue!!! Oe jy is Boffin. Dankie sommer vir alles!!! Manuel
 
 
 

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service