Zander van der Westhuizen
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Zander van der Westhuizen se Vriende

  • Leandra Koenig-Visagie
  • Janka Rust
  • Ockie Pienaar
  • Ilze du Plessis
  • Christoff Botha
  • Hanco Deale
  • Julana Johannes
  • Maryke Kotze
  • Elrik Deale
  • mari mostert
  • F.C. du Toit
  • Mignon Pretorius
  • Cecile de Vos
  • Ané Kotzé
  • Hans Christian Muller
 

Zander van der Westhuizen se Bladsy

Zander van der Westhuizen se Fotos

  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Zander van der Westhuizen's Blog

LIEFDE LIEFDE LIEFDE

Februarie is die maand van die liefde. Miskien omrede ons hoop ons kry 'n anonieme kaartjie wat fluister: "jy is my Valentine" of hoop iemand vertel vir die hele wêreld: "Ek is lief vir hom/Ek is mal oor haar"!



Miskien voel dit soos die maand van liefdeloosheid, wat jou soveel te meer laat wonder waar is die liefde nou heen? Ek lees van al die seer dinge wat met mense gebeur het - en dan kan ons mos nie anders as om te wonder waar is die liefde nou heen nie?



Die Bybel… Meer

Gepubliseer op 15 Februarie 2010 om 13:59 —

Preek van 20 Desember 2009

Gepubliseer op 22 Desember 2009 om 15:44 —

Afkondigings 6 Desember 2009

Gepubliseer op 3 Desember 2009 om 21:30 —

District 9 Resensie

Dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf se sukses nie stop by name soos Gavin Hood nie. Neill Blomkamp (29), gebore Suid Afrikaner, het pas ongekende sukses bereik as regisseur en mede-skrywer van District 9 – ‘n film oor vreemde wesens van ‘n onbekende wêreld wat bo-oor Johannesburg tot stilstand kom in ‘n ruimteskip. Anders as in meeste ander films met dié tema, is hierdie wesens nie ‘n onmiddelike bedreiging vir die mensdom nie, maar word gered en verplaas na ‘n plakkerskamp naby… Meer

Gepubliseer op 26 November 2009 om 14:35 —

Kommentaar Muur (5 kommentare)

Jy moet 'n lid van Lynnwood Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Om 16:52 op 23 Desember 2009, het EJ Leach gesê…
Multi kerk? Ek is net deel van een Kerk...
Om 22:37 op 19 November 2009, het Michael Collen van Staden gesê…
Merci Zander!! Weet nie of jy kan onthou ek het jou gekontak n ruk terug en toe vir Immanuel gaan sien. Dankie vir die hulp...
Om 18:32 op 10 November 2009, het Peet Crous gesê…
Hallo Zan the Man
Ek beter bietjie geleterd wees. Het jy die wilde wragtig bewering rondom wyn op die web/e-pos gelaai?
Groete, Peet
Om 16:07 op 13 Oktober 2009, het Mynhardt van Pletsen gesê…
sorry man - nou weer online!
Om 15:28 op 13 Oktober 2009, het Mynhardt van Pletsen gesê…
hoesit! welkom...
 
 
 

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service