NG Lynnwood Gemeente

Alle Blog Artikels (367)

NGL Admin Afkondigings 12 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 Februarie 2012 om 10:58 — Geen Kommentaar

Immanuel van tonder Kontak 9 Februarie 2012 Die Wonder Wiskunde van die Evangelie

1 + 1 + 1 = EEN  Dié wiskunde lyk verkeerd vir almal wat kan somme maak, maar in hierdie vreemde formule is een van God se wonderlike misteries opgesluit!  God se wiskunde werk anders:

1 Die Vader en Seun is een.

2 Jy en ek is een!

3 Die Heilige Gees verenig Vader, Seun en Ons!

 

Lees dié aangrypende woorde van Jesus stadig nadenkend: (Eintlik moet jy jou skoene uittrek want wat jy lees bevestig dat waar jy is, heilige grond is.  God is in diepe eenheid…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Februarie 2012 om 21:00 — Geen Kommentaar

NGL Admin Afkondigings 5 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 2 Februarie 2012 om 10:10 — Geen Kommentaar

Johann Voges kontak 2 Februarie 2012

Dagsê

Iemand het eenkeer gesê... if you know what you’re looking for, you will never see what you do not expect to find. Op Afrikaans... as jy dink jy weet wat jy wil hê, sal die verrassings in die lewe by jou ongesiens verbygaan.

 

Johannes vertel in sy evangelie hoe jy dit by die meeste mense destyds gekry het wat moes besluit om Jesus se volgelinge / dissipels te wil wees.   Al die mense wat uitein­de­lik Jesus se dis­si­pels geword het, het op ’n ver­ras­sende manier…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 1 Februarie 2012 om 22:41 — Geen Kommentaar

NGL Admin Afkondigings 29 Januarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Januarie 2012 om 9:16 — Geen Kommentaar

Fay van Eeden Kontak 26 Januarie 2012 - T-eenwoordig...selfs op die onwaarskynlike plekke

Dink vir oomblik na - waar beleef jy God se teenwoordigheid die meeste?

Ek vang myself baie male dat ek plekke indeel – plekke waar ek dink God teenwoordig is en plekke waar Hy nie teenwoordig is nie. Ek span onsigbare grensdrade – hier is die Here teenwoordig (by die kerk, in die bosveld, by die see) – maar hier is die Here nie teenwoordig nie (by die werk, op die pad, in die stad).

Die verhaal van Filippus en die Etiopiër (Handelinge 8:26-40) het my…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 25 Januarie 2012 om 11:52 — Geen Kommentaar

NGL Admin Afkondigings 22 Januarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Januarie 2012 om 9:41 — Geen Kommentaar

NGL Admin Lynnwoorde 2012 Eenwees

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Januarie 2012 om 9:30 — Geen Kommentaar

NGL Admin Gemeentevroue 2012 Kalender

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Januarie 2012 om 11:10 — Geen Kommentaar

NGL Admin Afkondigings 15 Januarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Januarie 2012 om 10:52 — Geen Kommentaar

Pieter Oosthuizen Kontak 12 Januarie 2012 - Ons kwartaaltema "Eenwees"

Liewe Vriende,

In 'n sekere sin voel hierdie paar dae voor die skole heropen, soos die laaste oomblikke van die stilte voor die groot stormloop in 2012 begin. Mag jy in 2012 die Here se teenwoordigheid in jou lewe op spesiale maniere beleef en jy bewus wees van Sy oneindige liefde vir jou.

Die eerste van ons vier kwartaaltemas, is "eenwees". Wat word hiermee bedoel? Dit beteken, onder andere, dat ek daarvan bewus sal wees dat God elke dag "hier en nou" is; dat Hy orals…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 12 Januarie 2012 om 7:24 — Geen Kommentaar

Immanuel van tonder Kontak 5 Januarie 2011: Kwaste en Kleure vir jou Lewenskuns

2012 lê voor jou soos ʼn wit skilderdoek waarop jy jou lewenskuns gaan skilder...  Mense benader egter die jaar verskillend:

- Party beg in met ’n  fyn potloodskets raamwerk met die hoop om ‘n vooraf gevisualiseerde prent te skilder. Hulle maak nuwejaarsvoornemens en skryf hulle…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 4 Januarie 2012 om 21:30 — Geen Kommentaar

Fay van Eeden JAKARANDA LIGGIESPROJEK 2011

Ek en Peet het gisteraand by Jakaranda kinderhuis (Talita Kumi straat) gaan liggies kyk - wat 'n besondere belewenis.  Moet dit nie mis nie - daar is nog net twee aande oor!

Opgelaai deur Fay van Eeden op 30 Desember 2011 om 7:46 — Geen Kommentaar

Johann Voges Kontak 28 Desember 2011

Dagsê

Met kersfees het ons God-se-tussen-ons-kom-woon gevier... die begin van ʼn nuwe lewe saam met God. Die uitdaging nou, na kersfees oppad die nuwe jaar in, is die vraag wat om met hierdie lewe wat ek gekry het te maak. Iemand het op ʼn kol gesê... ek het God vir allerande dinge gevra sodat ek die lewe kon ge­niet. Op die ou end het God my die lewe gegee sodat ek allerhande dinge kan geniet.

 

Maar hoe geniet ʼn mens die lewe wat jy kry. Laat my dink aan ʼn…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 27 Desember 2011 om 20:04 — Geen Kommentaar

Immanuel van tonder Kersliedere vir Kerstyd

Hier is 'n paar liedere in Powerpoint wat mens in Kerstyd  kan gebruik. Dis slegs die woorde.

Klik op die skakel hier onder en kies "open with".  As jy Powerpoint op jou rekenaar het, sal dit oopmaak.  Stoor dan op plek waar jy dit weer kan kry deur "file", "save as" te kies.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Desember 2011 om 9:00 — Geen Kommentaar

Peet Crous 21 Des 2011. In die buidel van 'n dinosourus

Liewe lidmate

 

Sou mens met 'n paar tieners oor hulle ouers praat, vermoed ek dat sommige tieners die mening sou uiter dat hulle ouers na alle waarskynlikheid hulle eerste paar lewensjare in die buidel van 'n dinosourus deurgebring het.  Dit gebeur dat tieners van mening is dat hulle ouers so outyds is dat hulle sterk verbintenis toon met die era van dinosourusse.  Een van die gebiede wat vir tieners tekenend is van hulle ouers se agtergeblewendheid, is die manier waarop ouers…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 15 Desember 2011 om 12:18 — Geen Kommentaar

Fay van Eeden Kontak 15 Desember 2011 – Is sy op jou geskenkelys?

IEWERS KLINK DIE EGGO

NOG ‘N SKOOT UIT ‘N GEWEER

IEWERS VLUG DAAR DIERE

EN ‘N GROOT BOOM VAL NEER

IEWERS IN DIE VERTE

WORD NOG ‘N STAD GEBOU

IEWERS VAAR ‘N VRAGSKIP

OOR DIE SEE SE LAASTE BLOU

EN IEWERS ONDER ALLES

SUG MOEDER AARDE SWAAR

SY KYK OOR HAAR SKOUER

SY TEL NOG ‘N JAAR

SY DINK AAN TOE SY JONK WAS

EN MOOI EN…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 13 Desember 2011 om 13:03 — Geen Kommentaar

Pieter Oosthuizen Kontak 7 Desember 2011 - God se "intrek" onder ons was nódig

Vriende,

Hoe kan ons, klein mense, die grootheid van God, selfs net íéts van sy liefde begryp? Want lees mens die paar verse oor mense in Genesis 4:1-8, 23-26 en 10:8-12, besef jy hoe moeilik dit is...

Kain maak sy broer Abel dood en as die Here hom aanspreek, is sy reaksie dat sy straf te groot is en dat hy bang is mense gaan hom doodmaak as hulle hom in die hande kry. Ek lees iets tussen die lyne van 'n onwilligheid om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar, 'n regte…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 8 Desember 2011 om 7:13 — Geen Kommentaar

NGL Admin Afkondigings 4 Desember 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 5 Desember 2011 om 10:03 — Geen Kommentaar

Johann Voges kontak 30 November 2011

Dagsê

Dis nogal opvallend om te sien hoe dikwels Jesus in die Nuwe Testament eintlik meeste van die tyd preke sonder woorde gedoen het. Trouens dis hoe sy storie met kersfees ook begin het. Lukas2 se kersfeestorie is een van die dae weer voor­bladnuus... tenminste ons hedendaagse weergawe daarvan. Maar die dag toe dit gebeur het, was dit eintlik Jesus se eerste preek sonder woorde.

 

In ons tyd ruik kersfees anners as die eerste ene... vandag se…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 29 November 2011 om 18:17 — 1 Kommentaar

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service