Geseënde 2021 vir jou!
Opgelaai deur NGL Admin op 27 Januarie 2012 om 9:16 — Geen Kommentaar
Dink vir oomblik na - waar beleef jy God se teenwoordigheid die meeste?
Ek vang myself baie male dat ek plekke indeel – plekke waar ek dink God teenwoordig is en plekke waar Hy nie teenwoordig is nie. Ek span onsigbare grensdrade – hier is die Here teenwoordig (by die kerk, in die bosveld, by die see) – maar hier is die Here nie teenwoordig nie (by die werk, op die pad, in die stad).
Die verhaal van Filippus en die Etiopiër (Handelinge 8:26-40) het my…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 25 Januarie 2012 om 11:52 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 20 Januarie 2012 om 9:41 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 13 Januarie 2012 om 11:10 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 13 Januarie 2012 om 10:52 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
In 'n sekere sin voel hierdie paar dae voor die skole heropen, soos die laaste oomblikke van die stilte voor die groot stormloop in 2012 begin. Mag jy in 2012 die Here se teenwoordigheid in jou lewe op spesiale maniere beleef en jy bewus wees van Sy oneindige liefde vir jou.
Die eerste van ons vier kwartaaltemas, is "eenwees". Wat word hiermee bedoel? Dit beteken, onder andere, dat ek daarvan bewus sal wees dat God elke dag "hier en nou" is; dat Hy orals…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 12 Januarie 2012 om 7:24 — Geen Kommentaar
2012 lê voor jou soos ʼn wit skilderdoek waarop jy jou lewenskuns gaan skilder... Mense benader egter die jaar verskillend:
- Party beg in met ’n fyn potloodskets raamwerk met die hoop om ‘n vooraf gevisualiseerde prent te skilder. Hulle maak nuwejaarsvoornemens en skryf hulle doelwitte neer.
- Ander weer verf meer spontaan vreesloos sonder om vooraf planne te…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 4 Januarie 2012 om 21:30 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by