Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Januarie 2013 Blog Artikels (21)

Studietyd

Teen hierdie tyd het die skoolklok al ’n paar keer gelui en is ons besig om weer die bekende daaglikse roetine te vestig. Vir die van ons wat nog kinders op skool het, beteken dit vroeg opstaan om hulle vir die skool gereed te kry. Ontbyt word voorberei, kospakkies word gemaak, broer en suster word met moeite uit die bed gekry, verlêde skoolklere word gesoek en vinnig gestryk. En dan word die verkeer aangedurf om die kinders betyds by die skool te kry. In die middag word toesig gehou oor…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 25 Januarie 2013 om 11:03 — Geen Kommentaar

Afkondigings 27 Januarie 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 25 Januarie 2013 om 8:17 — Geen Kommentaar

Lees gerus – Januarie 2013

Endings & Beginnings

A Story of Healing

Redi Tlhabi

Redi Tlhabi is die bekende aanbieder op Radio 702, TV-persoonlikheid en skrywer vir die Sunday Times koerant. In haar eerste boek, Endings & Beginnings, neem sy 'n moeilike reis terug na haar traumatiese kinderjare – 'n reis waarin sy uiteindelik die vrede vind waarna sy so lank gesoek het.…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 24 Januarie 2013 om 9:41 — Geen Kommentaar

Desember 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 11:03 — Geen Kommentaar

November 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar

Oktober 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:58 — Geen Kommentaar

September 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:54 — Geen Kommentaar

Augustus 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:52 — Geen Kommentaar

Julie 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:50 — Geen Kommentaar

Junie 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:47 — Geen Kommentaar

Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2013 om 10:43 — Geen Kommentaar

Erediens Sondag 20 Januarie 2013 10:00: Boustene van Bome: Wie is ek? Jes 43

Liturgie Sondag 20 Januarie 2013 10:00:  Boustene van Bome: Wie is ek?

Votum: (Om na ‘n vakansie tuis te kom bring rus en vrede...)

Stilte.... tuiskoms in GOD

>>> LEES LB 159:1,2

God is hier teenwoordig;

laat ons biddend nader,

hier waar ons voor Hom vergader.

God is hier teenwoordig.

Heilig is die Here;

buig in stilte, Hom ter ere!

Wie Hom roem, wie Hom noem

Heer en Hemelvader,…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 22 Januarie 2013 om 9:00 — Geen Kommentaar

April 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Januarie 2013 om 17:09 — Geen Kommentaar

Maart 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Januarie 2013 om 17:08 — Geen Kommentaar

Februarie 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Januarie 2013 om 17:07 — Geen Kommentaar

Januarie 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Januarie 2013 om 17:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 18 Januarie 2013: Die reuse van Marutswa

Ons was op soek na die seldsame Woudpapegaai, maar die Marutswa woud, net buitekant Bulwer, het iets anders opgelewer. Marutswa is een van die mooiste Newelstreek-woude in ons land en bekend onder voëlkykers vir standvoëls soos Gevlekte vleikuiken, Rooibektiptol, Oranjelyster en natuurlik die bedreigde Woudpapegaai.



Wanneer jy Marutswa binnestap is dit asof jy in 'n…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 18 Januarie 2013 om 11:24 — Geen Kommentaar

Afkondigings 20 Januarie 2013

x;height:297px" >

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Januarie 2013 om 9:00 — Geen Kommentaar

Grafika vir jou Selfoon, Ipad of Rekenaar

Hier onder is grafika wat jy op jou selfoon, ipad of rekenaar kan gebruik as agtergrond.

Klik net op die grafika en maak dit jou agtergrond.  Mag dit die boodskap die week in dra.

Die foto van die boom is geneem deur Ds JI de Wet van Pretoria-Oosterlig en die skildery is van Steffi Nepgen…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Januarie 2013 om 6:00 — Geen Kommentaar

Liturgie en Preek 6 Januarie 2013 :

Liturgie 6 Januarie 2013 Oggend: Deutr 1   Kishou in 2013

VOTUM

Nuwejaarsgebed: Franciscus v Assisi  (bl 76 Gebedeboek)

Seëngroet:

Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Januarie 2013 om 12:02 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service