Geseënde 2021 vir jou!
Hierdie tyd van die jaar is daar baie dinge wat aanspraak maak op jou gedagtes en emosies. Elkeen se lewe is uniek vol verantwoordelikhede en spanning. Druk kom baie keer van die werksopset, familie verantwoordelikhede, gespanne verhoudings en dan kom daar nog innerlike konflik by!
Die probleem is egter nie dat daar soveel sake is wat op jou aanspraak maak nie, maar hoeveel spasie en gewig jy aan die sake in jou kop gee. Hoe meer spasie, tyd en energie jy daaraan spandeer…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 31 Januarie 2014 om 10:38 — Geen Kommentaar
Volgens geluk-aktivis Susie Pearl gaan 2014 die jaar van JOMO (Joy of missing out) wees. Die term JOMO is 'n rebellie teen die baie bekende akroniem FOMO (Fear of missing out). Waar FOMO-geneigdes vir alles ja sê uit vrees dat hulle iets gaan mis, wil die lewensingestelheid van JOMO genoeg ruimte skep vir ervarings en sinvolle refleksie. JOMO gaan oor die leef van elke oomblik met bewustheid. Díe geniet van daardie oomblik of ervaring, sonder om gespanne te wees oor iets…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 17 Januarie 2014 om 10:33 — Geen Kommentaar
Elke tyd van die jaar het sy unieke gevoel en uitdagings. Vroeg in die Lente was daar so 'n tintel in die lug terwyl mens die bruisende energie van nuwe lewe kon ervaar. Aan die einde van 2013 was daar 'n algemene gevoel van moegheid en baie het uitgesien na die rustyd en feestyd. Hierdie tyd, aan die begin van die jaar, is weer 'n nuwe seisoen met sy eie gevoel en uitdagings. Ons moet dit uniek benader. Deur… |
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Januarie 2014 om 7:30 — Geen Kommentaar
Ek was amper tien jaar oud toe Nelson Mandela op 11 Februarie 1990 vrygelaat is en regtig te klein om werklik te verstaan wat aan die gebeur was. As kind het ek Nelson Mandela soms op die televisie sien dans, maar ek het nooit regtig verstaan wat hy opgeoffer het nie – tot die laaste paar weke. Eers het ek Mandela: Long Walk to Freedom gekyk en kort daarna is byna elke televisie kanaal en koerant aan hom en sy storie gewy. 'n Mens sou seker baie kon sê…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 7 Januarie 2014 om 14:35 — Geen Kommentaar
LITURGIE 29/12/2013 LAAT GAAN EN LAAT GOD
Votum:
LB 571:1,2,3 Here, Hoeveel Blye Dae
Seëngroet:
Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees,
deur julle kennis van God en van Jesus ons Here!
Lofsang:
LB 200:1, 2, 3 U…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Januarie 2014 om 14:30 — Geen Kommentaar
Erediens 5 Januarie 2013 8:30 “JA” vir die “Jaar”
- Tema verlede week... Laat Gaan en Laat God! “Nee” (agter laat)
- Vandag se tema: “Ja” van God
Votum
Gewone dinge word Heilig as God aanwesig is...
As God in ‘n doringbos is, moet Moses sy skoene uittrek.
As God Hom in die aand windjie openbaar, moet Moses sy gesig wegdraai anders sal hy verteer word deur God se…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Januarie 2014 om 14:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Eric Scholtz op 3 Januarie 2014 om 11:00 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by