Geseënde 2021 vir jou!
Dun plekke, volgens die Keltiese tradisie, is plekke waar die grens tussen hemel en aarde baie dun is. Met ander woorde 'n plek waar 'n mens makliker van God se teenwoordigheid en vrede bewus is. Natuurlik veronderstel hierdie konsep of metafoor, 'n wêreldbeskouing waarin die hemel en die aarde deur 'n beduidende afstand geskei word.
Alhoewel die konsep 'dun plekke' self nie in die Bybel gebruik word nie...lyk dit tog vir…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 23 Januarie 2015 om 11:44 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by