Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Januarie 2016 Blog Artikels (11)

Afkondiging 31 Januarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 29 Januarie 2016 om 7:50 — Geen Kommentaar

Kontak van 22 Januarie 2016 - Die onbekende in…

Die jaar lê soos ‘n onbekende pad voor ons. ‘n Pad waarop ons nog nooit gereis het nie. God nooi ons om die dinge van die ou jaar agter te laat en saam met Hom die onbekende binne te gaan. Iemand sê nou die dag dat ons, soos die manne van die Ooste, bereid moet wees om dit wat vir ons bekend is agter te laat en op nuwe en onbekende paaie te reis. Ruth Haley Barton skryf só oor die wyse manne se reis na die onbekende:

O God,

who am I…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 25 Januarie 2016 om 9:53 — Geen Kommentaar

Afkondiging 24 Januarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Januarie 2016 om 9:37 — Geen Kommentaar

Erediens: Sy Hande is oop vir jou, sodat jou hande oop kan gaan!

LITURGIE  17/1/2016  9:00 : Tema : Sy Hande is oop vir jou, sodat jou hande oop kan gaan!

 

VOORSPEL

 

Stemmingsliedere:

LB 192:1,2,3

Ps 8:1,2,3

LB 207: 1,3,4

Welkom, stilte, Tema en metafoor

LB 157:1,2

 

Votum: Gebed van Martin Luther  (Hou hande oop as teken dat oop is om te ontvang)

 

Here, my beker is leeg, en ek verlang dat U my weer sal…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 Januarie 2016 om 15:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 15 Januarie 2016: God se nuwe jaar revisited

God se nuwe jaar revisited

Daar is party mense wat ou boeke, boeke wat hulle al gelees het, herlees. Ek is een van hulle. Daar is sekere boeke en skrywers wat herbesoek moet word. So blaai ek onlangs deur ’n boekie van Flip Theron by wie ek as jong student klas gehad het. En ek lees (weer) wat hy in 1984 oor God se nuwe jaar geskryf het: “Elke jaar gebeur dit maar weer: wanneer die ou jaar einde se kant toe staan, is dit asof die ou jaar en die nuwe met mekaar meeding in…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 15 Januarie 2016 om 9:35 — Geen Kommentaar

Afkondiging 17 Januarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 15 Januarie 2016 om 7:54 — Geen Kommentaar

'n Legende

Daar was drie mense wat op soek was na die water wat lewe gee, in die hoop dat hulle daarvan kon drink en vir ewig lewe.

Die eerste was 'n kryger. Hy was oortuig dat die water wat lewe gee 'n kragtige, bruisende massa of stroomversnelling sal wees. Daarom het hy sy reis in sy volle wapenrusting aangepak. Hy was seker dat hy die water met geweld aan sy wil sou kon onderwerp.

Die tweede was 'n towenares. Sy was van mening dat die water wat lewe gee 'n magiese manifestasie sal…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 11 Januarie 2016 om 10:02 — Geen Kommentaar

Kontak: Kom Tuis!

Kom Tuis!

Baie mense bewoon nie hulle eie huise nie, al leef, werk en slaap hulle daarin. Daar is baie invloede wat voorkom dat mense tuiskom in hulle eie huise en lewens. Sommige beweeg deur die lewe maar beliggaam nie hulle eie lewens nie. Dit voel of iemand anders hulle lewe vir hulle leef. Hulle leef afwesig in hulle eie lewens.

Maar jy is genooi na jou eie huis! Druk die deurklokkie. Wag so rukkie. Die sleutel in jou hand pas in die deur sodat jy sommer self kan opmaak…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Januarie 2016 om 11:05 — Geen Kommentaar

Afkondiging 10 Januarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Januarie 2016 om 8:17 — Geen Kommentaar

Wie is ons?

NG Lynnwood se visie vir 2016 is om 'n 24/7 dienende gemeenskap te wees.

Dink aan al die oorvloedige gawes waarmee die Here elkeen van ons geseën het!

Ons wil in 2016 waarde toevoeg tot elke mens met wie ons te doen kry.  Met 'n dienende ingesteldheid word probleme geleenthede. Die jaar word 'n oop ruimte waarin elkeen se…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Januarie 2016 om 9:00 — Geen Kommentaar

Erediens: Kompas vir 2016: jy is die geliefde van God!

Liturgie 3 Januarie 2016  9:00 : Gaan 2016 tegemoet as geliefdes van God Mark 1:9-15

 

Nadenke:

Wat het alles verander in die afgelope jaar?

Watter gebeure/mense  het ‘n impak gehad op jou lewe in 2015? 

Waar was God in 2015 in jou lewe?

Wat maak jou bekommerd oor 2016?

Waarna sien jy uit?

Hoe naby of ver voel God vir jou tans?

 

VOTUM

 

Ure, dae, maande,…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 Januarie 2016 om 21:03 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service