Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Februarie 2010 Blog Artikels (22)

Afkondigings 28 Februarie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 26 Februarie 2010 om 8:11 — Geen Kommentaar

Skildery deur Maria



Hier is die skildery waarna ek verwys het in 'n vorige Kontak. Die skilderes het dit gemaak na aanleiding van Markus 13, die geleentheid waartydens Jesus die dissipels se voete gewas het.



Op die ou end is dit nie net die versoening van die Here waarmee ons 'n verskil kan maak nie, maar die Here het aan elkeen van ons gawes gegee.

Wat maak ons… Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 25 Februarie 2010 om 14:43 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Februarie 2010

Liewe vriende





Ek wil die volgende twee of drie Kontakte gebruik om ‘n paar gedagtes oor vriendskap met julle te…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 25 Februarie 2010 om 14:15 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Februarie 2010 Geestelike hoogtepunt of dieptepunt?

Tydens die belydeniskamp vra ‘n paar kinders hoe mens dit kan regkry om altyd op ‘n “geestelike high” te kan bly. My eerste reaksie was: “Ek dink nie ons moet op ‘n geestelike ‘high’ leef nie, maar eerder ‘n geestelike ‘low’! Ek bedoel daarmee ‘n geestelike diepte eerder as hoogte!”…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Februarie 2010 om 19:30 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Februarie 2010. Christene, bindinge en demone

Geliefdes

In die laaste paar maande het ek weer heelwat te doen gekry met lidmate wat met my gesels oor bindinge (demone?). Na hierdie gesprekke, is my afleiding die volgende:

* gelowiges se ervaring van bindinge gaan gewoonlik gepaard met skoonmaak: verwyder CD's; verbrand boeke en in sommige gevalle ook Persiese tapyte en skilderye;

* sou iemand 'n binding raaksien, is dit gewoonlik deurdat die Heilige Gees met so persoon kommunikeer het. Volgens so siening…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 24 Februarie 2010 om 19:13 — Geen Kommentaar

Kontak 24 Februarie 2010

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 24 Februarie 2010 om 17:35 — Geen Kommentaar

Kleinkroniek 1ste Kwartaal

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Februarie 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 Februarie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Februarie 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar

Kontak 19 Februarie 2010

Liewe vriende,





Ek het na ‘n snit van NAVIREDD se musiek geluister en opnuut verwonderd gestaan oor wat mens met jou stem, jou tong en mond kan regkry. Dis aangrypend om te dink dat hierdie paar manne nie van musiekinstrumente gebruik

maak nie, maar instrumente namaak. Hulle…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 18 Februarie 2010 om 10:24 — Geen Kommentaar

Kontak 17 Februarie 2010

Dagsê…



Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 17 Februarie 2010 om 21:06 — 1 Kommentaar

Kontak 19 Februarie 2010 Die Diepste Dors



Het jy al ooit vir jouself…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 Februarie 2010 om 18:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 19 Februarie 2010: Gelowiges se stryd teen die bose

Mede gelowiges

Daar is heelwat mense wat in 'n gesprek die volgende woorde gebruik: "Die duiwel is listig" Interessant. Dikwels is die implikasie daarvan dat ek my persoonlike verantwoordelikheid kan ontduik deur die skuld op Satan te pak. Dit is sy skuld dat politici; sportlui sommer gewone gelowiges, dominees ingesluit, struikel.

Tong in die kies wil en vra: "Wie die duiwel dink hy is hy?" In die Nuwe Testament kry Satan nooit al die skuld vir sonde nie. Die…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 17 Februarie 2010 om 10:34 — Geen Kommentaar

LIEFDE LIEFDE LIEFDE

Februarie is die maand van die liefde. Miskien omrede ons hoop ons kry 'n anonieme kaartjie wat fluister: "jy is my Valentine" of hoop iemand vertel vir die hele wêreld: "Ek is lief vir hom/Ek is mal oor haar"!



Miskien voel dit soos die maand van liefdeloosheid, wat jou soveel te meer laat wonder waar is die liefde nou heen? Ek lees van al die seer dinge wat met mense gebeur het - en dan kan ons mos nie anders as om te wonder waar is die liefde nou heen nie?



Die Bybel… Meer

Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 15 Februarie 2010 om 13:59 — Geen Kommentaar

Afkondigings 14 Februarie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 15 Februarie 2010 om 11:45 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Februarie 2010

Liewe vriende,





Harmonie tussen twee of meer mense is nooit vanselfsprekend nie. Dis iets waaraan aanhoudend gewerk moet word. Ek dink aan huweliks- en liefdesverhoudinge, die verhoudinge in gesinne en families en tussen vriende.…



Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 11 Februarie 2010 om 17:40 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Februarie 2010 Geduld

Liewe lidmaat,

Het jy geweet elke dominee skryf elke week ‘n unieke Kontak? As jy bietjie wil gaan kyk na al die vorige artikels wat al die dominees gekryf het klik hier.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Februarie 2010 om 8:00 — Geen Kommentaar

Kontak 10 Februarie 2010

Dagsê

Ek wil sommanet so hier helfte Februarie ’n koorspennetjie toets met jou doen om te hoor hoe dit met al jou nuwejaar voornemens gaan... al enige uitgebroei geraak of lê die meeste by die tyd alleen iewers in ’n nes waarop daar nie meer gebroei word…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 10 Februarie 2010 om 16:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 7 Februarie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Februarie 2010 om 15:01 — Geen Kommentaar

Kontak 5 Februarie 2010

Liewe vriende,



Dat ons reeds in Februariemaand is, laat my besef dat tyd nie stilstaan nie, erger nog: dit gaan vinnig verby! Té vinnig! Dink ek aan ons droom in die gemeente om 24 uur, 7 dae van elke week christen te wees en dat ons veral op ons verhoudinge as gemeenskap van gelowiges wil fokus, is ons uitgedaag om iets daaraan te begin doen.

Kyk gerus by die webblad (LINK) watter 5 uitdagings word jou gebied. Dis ook te sien op die pamflet wat by die kerkdeure beskikbaar… Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 4 Februarie 2010 om 9:12 — Geen Kommentaar

Kontak 3 Februarie 2010

Dagsê

William Shakespeare het op ’n kol in Hamlet laat sê... there is nothing either good or bad, but thinking makes it so. Of soos Alexander Solzhenitsin1918 – 2008 die bekende Russiese skrywer gesê het... eintlik moet ek dankie sê vir my tronkjare, want daar het ek met die tyd geleer dat die lyn wat goed en kwaad skei, nie deur lande en sosiale klasse loop nie; ooknie tussen verskillende politieke partye deur nie, maar reg deur elke menslike hart.

’n Waarheid wat die bekende skrywer… Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 3 Februarie 2010 om 16:10 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service